Page 29 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 20:12
by Ossewa
die seuntjies speel in die sand :) en die meisietjies ry saam en maak prentjies van dag een..

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 20:17
by SJC
Ossewa wrote:video's wil nie oplaai nie.. kan iemand vir my verduidelik hoe ek video's hier kan oplaai..die grootste aksie is daarin..
Jy sal dit eers op youtube moet sit.... En dan die link post.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 20:27
by Ossewa
Dankie.. vir die wenk vir die video's..
..die wat voor ons gery het, het die voorkeur gekry om in die prentjies te wees of miskien gesien in die tru-spieëltjie..

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 20:38
by Ossewa
daar is baie foto's, maar ek plaas net waar 'n paar voertuie bymekaar is..

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 21:06
by Ossewa
ons roete was vol verrassings, opdraandes en afdraandes, skerpdraaie, vlaktes en hoogtes.. 'n avontuur vir wie daarvan hou... dit was die 1ste dag..

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 21:10
by Tinus lotz
Dankie vir jou great photos mens mis altyd die great landskap jy het besonders mooi saamgevat :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 21:12
by Ossewa
Dankie, dis 'n plesier..môre plaas ek die res.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 29 Mar 2017 05:04
by Michael
Jip regtig mooi oom, sien baie uir om daai videos te sien.
Soos Fanus se, create n acount op Youtube of log in daar met n gmail acount en dan kan oom als daar bere en net die link stuur.
Dit werk nogals lekker, want dan le al jou video's op n veilige plek en kan nie weg raak nie.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 29 Mar 2017 21:20
by PathMaker
Some pics. QQQ

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 29 Mar 2017 21:34
by PathMaker
Woop woop!