Page 29 of 59

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 21 Jul 2015 17:31
by bogeyman
Julle manne is verniet bekommerd.

N quote onder een van laasjaar se fotos deur een van community se manne : "This obstacle shows the difference between the Patrols and mere delivery vans".

Onthou , die rivier verander elke jaar en ons kan nie verseker weet hoe moeilik of maklik die roete gaan wees nie. Dis wat dit so lekker maak. Daardie foto wat ek hierbo noem was egter een van die plekke wat geen ander opsie gehad het nie en dit het die ander karre baie lank gevat om daar oor te kom. Ek en my friend het op daardie stadium vooruit gery en die roete "gerecce" en het daar amper n uur lank klippe gepak om deur n 30 meter klip rif te ry.

Die 3 Patrols het laasjaar ongedeerd deur al die hindernisse gery en toe die res van die tyd ander karre herwin. My recovery strap het permanent op my spaarwiel gesit , reg om vining iemand te help. My wenas het ook nie kans gehad om koud te word nie. En daar het baie Tupperware van die Landrovers en Mitsubishis af geval. :rolling:

Met net Patrols daar vermoed ek dit sal dalk anders wees die jaar.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 21 Jul 2015 17:44
by Wilkie
bogeyman wrote:Julle manne is verniet bekommerd.

Dit lyk briljant,maar al wat ek sien is ander spesies met hulle enjin kappe oop !! :rolling: :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 21 Jul 2015 17:57
by bogeyman
Ja , daar was een man met n Pajero en n dik Chev v8 enjin in wat sy enjinkap heeltemaal afgehaal het om te keer dat sy enjin nie kook nie.
Daar was ook manne in n Hilux wat onbeplan hulle onderlywe binne in hul kar kon was :rolling: :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 21 Jul 2015 19:16
by offroadbiker
bogeyman wrote:Ja , daar was een man met n Pajero en n dik Chev v8 enjin in wat sy enjinkap heeltemaal afgehaal het om te keer dat sy enjin nie kook nie.
Daar was ook manne in n Hilux wat onbeplan hulle onderlywe binne in hul kar kon was :rolling: :rolling:
Daai Hilux kom weer saam is ook sy 3de keer op die trip saam my.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 21 Jul 2015 19:33
by Alex Roux
SJC wrote:Ek sal nie tyd he om rocksliders aan te skaf of te bou nie...sal maar net versigtig moet wees... Maar n paar ekstra krapmerke gaan my nie te veel pla nie. My bakkie het reeds n paar krappies.
Wil ook later aan n body lift doen, dan is die panele wat kan krap ook darem bietjie hoor...
Maak net seker jy doen die bodylift voor jy die rocksliders bou. Jy kan vir jou meer spasie bewerkstellig as jy die rocksliders na die tyd bou, maar dan pas dit net bir jou kar en nie 'n stadaard voertuig nie.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 21 Jul 2015 19:35
by Alex Roux
Michael wrote:Op die stadium kyk ek om n stel te bou
mooi ry? Ek glo nie dit gaan gebeur nie
Michael, jy het mooi genoeg gery by Buffalo Gorge se tegniese klipplaat om nie jou pens te kap nie.
So dit kan gedoen word.
Mens moet maar ry asof jy nie 'n helmet dra nie...

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 22 Jul 2015 06:56
by Michael
Alex, ja ek beplan nie om my kar te breek nie en gaan maar stadig en versigtig die obsticles doen. Sal dalk net diff covers by Piet kry

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 22 Jul 2015 08:08
by ricster
Yip.....bietjie bietjie maakl baie, everyone will be fine on this trip. The nice thing about the group of guys going is that there are NO EGO's.... we are all equal and work like a team. This is and always has been the way the Nissan boys have done things, and this is what makes the Nissan Club so successful !!

There is a wealth of knowledge in this group and even though the knowledgeable guys are still learning new things they generally seem to know what they are talking about.

I'm looking forward to this trip !!!

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 22 Jul 2015 08:40
by SJC
JoshJ wrote:i came across this post on the 4x4 community forum. they also did the trip in august. and by the looks of the 4x4's that did the trip. I think you guys are stressing to much. :lol:

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=64559

Is hierdie die selfde trip?: http://photos.4x4community.co.za/Limpopo/2010

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 22 Jul 2015 08:44
by SJC
ricster wrote:Yip.....bietjie bietjie maakl baie, everyone will be fine on this trip. The nice thing about the group of guys going is that there are NO EGO's.... we are all equal and work like a team. This is and always has been the way the Nissan boys have done things, and this is what makes the Nissan Club so successful !!

There is a wealth of knowledge in this group and even though the knowledgeable guys are still learning new things they generally seem to know what they are talking about.

I'm looking forward to this trip !!!
Well said! :thumbup: