Page 28 of 59
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 09:16
by Tinus lotz
Daai is lelik.....krisis dude .....tinfoils ga jou nie baie help nie.....
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 09:30
by offroadbiker
As jy dalk dink jy ry 'n short wheel base..........
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 09:55
by Wilkie
Eina....

julle maak my nou bang
Like the personal Reg.plate...

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 09:59
by offroadbiker
Wilkie wrote:Eina....

julle maak my nou bang
Like the personal Reg.plate...

Daai was ek wat nie gekyk het nie en daar was makliker pad, ek was lus vir speel en het nie mooi gekyk nie - so moenie worry nie, die rivier is breed an daar is 99% 'n ander pad om te vat

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 12:04
by JoshJ
ek wou nou net se. ry daar waar die hiluxe staan
ek het ook net tinfoils. ek gaan maar net ry waar ek kan oor dis al.

tinfoils is beter as niks.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 12:30
by Michael
Ek gaan verseker nie tinfoils op sit nie.....dis n fasion crime op my kar.....lol
My grootste probleem is koste, ek het nie op die oomblik 4k wat rond le nie.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 12:51
by offroadbiker
Keuse 1 - bou gou 'n stel
Keuse 2 - ry mooi - baeie mooi......
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 12:56
by Michael
Op die stadium kyk ek om n stel te bou
mooi ry? Ek glo nie dit gaan gebeur nie
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 13:26
by SJC
Ek sal nie tyd he om rocksliders aan te skaf of te bou nie...sal maar net versigtig moet wees... Maar n paar ekstra krapmerke gaan my nie te veel pla nie. My bakkie het reeds n paar krappies.
Wil ook later aan n body lift doen, dan is die panele wat kan krap ook darem bietjie hoor...
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Jul 2015 16:33
by JoshJ
i came across this post on the 4x4 community forum. they also did the trip in august. and by the looks of the 4x4's that did the trip. I think you guys are stressing to much.
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=64559