Page 25 of 59
Re: River Trip 6-10 August 2015
Posted: 15 Jul 2015 07:31
by offroadbiker
1 Offroadbiker - assigned
2 Pathmaker - assigned
3 Tinus - assigned
4 Oellie - assigned
5 Bogeyman - assigned
6 Michael - assigned
7 Richster - assigned
8 Alex - assigned
9 Mcrite - assigned
10 Johan Joubert - assigned
11 David Volschenk - assigned
12 Ettiene Gouws - assigned
13 Juice - assigned
14 Tony - assigned
15 Gary Roberts - assigned
16 Chris Skinner - assigned
17 DavidT - assigned
18 Nissan KingCab - assigned
19 Arnosl001 - assigned
20 Gwalimba - assigned
21 JoshJ - assigned
22 johannes.dieterich - assigned
23 petrol - assigned
24 DMH - assigned
25 Philip Wydeman - assigned
26 Fanie & Ilse - assigned
27 Mini Patrol - assigned
28 Louis Debatte Monroy - assigned
29 marakasmalan - assigned
30 Wilkie "Reel Easy" - assigned
31 SJC - assigned
32 P.B. Wessels - assigned
33 Stephan Voster - assigned
34 iandvl - assigned
Stand By List
1. Clem - maybe
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 07:32
by offroadbiker
[table=border:1px solid #cccccc;][tr=][td=border:1px solid #cccccc;]Group 1 FULL:[/td][td=border:1px solid #cccccc;]Group 2 FULL:[/td][td=border:1px solid #cccccc;]Group 3FULL:[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]07h:30[/td][td=border:1px solid #cccccc;]08h:00[/td][td=border:1px solid #cccccc;]08h:30[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]1. Offroadbiker[/td][td=border:1px solid #cccccc;]13. juice[/td][td=border:1px solid #cccccc;]25. Wilkie "Reel Easy"[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]2. Mcrite[/td][td=border:1px solid #cccccc;]14. gary roberts[/td][td=border:1px solid #cccccc;]26. SJC [/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]3. Chris Boegman[/td][td=border:1px solid #cccccc;]15. Tinus&PeterC[/td][td=border:1px solid #cccccc;]27. iandvl [/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]4. Oellie[/td][td=border:1px solid #cccccc;]16. Michael[/td][td=border:1px solid #cccccc;]28. DMH[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]5. Alex Roux[/td][td=border:1px solid #cccccc;]17. Fanie&Ilse [/td][td=border:1px solid #cccccc;]29. P.B. Wessels[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]6. Ettiene Gouws [/td][td=border:1px solid #cccccc;]18. DawidT[/td][td=border:1px solid #cccccc;]30. Johan Joubert[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]7. Mini Patrol[/td][td=border:1px solid #cccccc;]19. JoshJ[/td][td=border:1px solid #cccccc;]31. Arnosl001[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]8. Nissan KingCab[/td][td=border:1px solid #cccccc;]20. Louis Debatte Monroy[/td][td=border:1px solid #cccccc;]32. Johannes.dieterich[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]9. David Volschenk[/td][td=border:1px solid #cccccc;]21. Ricster[/td][td=border:1px solid #cccccc;]33. petrol[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]10. Philip Wydeman[/td][td=border:1px solid #cccccc;]22. marakasmalan[/td][td=border:1px solid #cccccc;]34. Tony[/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]11. Pathmaker[/td][td=border:1px solid #cccccc;]23. Stephan Voster[/td][td=border:1px solid #cccccc;]35. [/td][/tr]
[tr=][td=border:1px solid #cccccc;]12. Gwalimba [/td][td=border:1px solid #cccccc;]24. Chris Skinner[/td][td=border:1px solid #cccccc;]36. [/td][/tr][/table]
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 08:08
by Wilkie
23 days and counting......woza August

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 09:06
by Herrie
Gaan julle darem baie diere ook daar sien?
Ek sal ook graag daar wil gaan ry maar my vrou mag nie meer op grondpad ry nie na haar ongeluk in Desember 2009. Dit maak dinge vir my baie rof!
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 09:15
by ricster
This is going to be a sweeeeeeet trip.....
I must just get all my goodies together
spade...... bog roll...... lighter fluid......and poooof......... ahhhhh.... the big bang theory
PS....poooof as in kaboom...

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 09:35
by offroadbiker
Herrie wrote:Gaan julle darem baie diere ook daar sien?
Ek sal ook graag daar wil gaan ry maar my vrou mag nie meer op grondpad ry nie na haar ongeluk in Desember 2009. Dit maak dinge vir my baie rof!
Geen diere nie, dit is buite die wildtuin, ons ry binne in die rivier loop so baeie sand, paar klein duine en klip.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 11:04
by Herrie
Ek het op my MapSource gekyk en julle gaan seker so 84km op die rivier ry.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 11:06
by Carel
My persoonlike opinie is dat 36 voertuie te veel is vir so 'n trip. Omdat julle in die rivierbedding gaan slaap, sal julle kampterrein seker so kilometer lank wees. 'n Obstacle kan ook dalk veroorsaak dat die volgende groep die voorste een inhaal en dan 'n kettingreaksie agtertoe tot gevolg het.
Ek was saam met RSG op 'n trip na Lesotho en ons was ook 35 voertuie. Ons het radios gehad maar omdat ek agterlangs in die konfooi was, was daar tye wat die voertuie so ver uitmekaar was en met die bergagtige terrein kon ons nie hoor wat die toerleier sĂȘ nie. Wanneer daar gestop word om bv bo by 'n uitkykpunt na iets te kyk het die voorste voertuie al begin ry as die agterste lot nog nie eers gestop het nie.
Dit sal seker 'n mooi gesig wees om julle konfooi uit die lug te sien en ek hoop julle almal geniet die trippie.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 11:26
by offroadbiker
Ons gaan in drie groepe ry so dit behoort dit so bietjie te vergemaklik, onthou die is nie 'n toer nie en daar is ook nie juis voorafbepaalde stop punte nie.
Ons ry patrols, obsticals is nie vorige keer issue gewees nie
Elkeen ry en speel soos hy wil enigste twee reels is vetrek tye en wanneer voorste voertuig moet stop vir die dag.
Wat kampplek betref ons stop gewoonlik in lekker bree gedeelte en maak laer, so dit sal net "groot" laer wees.
Elkeen wat gaan weet dat hy selfvoorsienend moet wees en dat die nie 'n formele trip gaan wees nie, ons gaan om te speel en lekker te kuier.
Ons hoef slegs 30km 'n dag te ry so dis geen probleem, die locals as hulle 2-3 voertuie is doen die trip in een dag so weereens ons sal meer as genoeg tyd he. inteendeel as ons wikkel kan ons selfs nog 'n gedeelte van die Klein Letaba gaan ry maar dis nie die idee nie, ons wil lekker ry, lekker speel en lekker kuier.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 15 Jul 2015 11:41
by Alex Roux
ricster wrote:This is going to be a sweeeeeeet trip.....
I must just get all my goodies together
spade...... bog roll...... lighter fluid......and poooof......... ahhhhh.... the big bang theory
PS....poooof as in kaboom...

Cedric, my sponsorship of this trip will consist of one double ply roll of bio-degradable toilet paper for each vehicle. I have just ordered it to be shipped from Cape Town!
It cost a bit, but the principle is an important one for me.
We should all aim for there to be no evidence of is having been there, other than tracks and hopefully a Nissan promotion movie. Hold thumbs that Nisssan will still join in this regard.
Herrie wrote:Gaan julle darem baie diere ook daar sien?
Ja Kobus, koeie en krieke! Tensy 'n leeu ook van hierdie wildtuin kan ontsnap...
Lots of vehicles as Carel says, which will make the Nissan move (if there is one) all the more epic. But we will not watch and guide every vehicle before continuing onto the next tricky bit. Except the cameraman, he will do lots of walking. So for all intents and purposes this may work out in practice as three groups on separate trips, running in sequence.