Page 25 of 26
Re: GEROTEK
Posted: 31 May 2013 22:44
by Jorrie
After the last successful visit to Gerotek, who would be interested in another Gerotek event?
Let's start a list of interested parties. If there is enough interest I am willing to arrange another Gerotek event.
Re: GEROTEK
Posted: 31 May 2013 23:56
by Kagiso II
eisjjjjj -- my manier van virkjeert spelle is aansteeklik --
Jor - ja man : Reel gerus 'n MOTHER van Gerotek event
That should stir the imtrest WWW
sorri Brawwer with another mawwer .. konni daai een hjelp'ie :-)
En ja rerrag - Oompie sal graag weer doen [kan ons bikki SELF die bergroete ry ???
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jun 2013 14:09
by Jorrie
Oompie
Sorry vir die spelfout (Het hom nou reg gemaak).
As daar genoeg belangstelling is (25 voertuie) sal ek weer 'n Gerotek dag reel.
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jun 2013 16:36
by Peter Connan
Klink lekker Jorrie!
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jun 2013 16:43
by Tinus lotz
Maak so ek is in!!!!
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jun 2013 18:11
by Jorrie
Date to be determined well if we have enough interest (25 to 30 participants needed).
1. Oompie Mac
2. Tinus Lotz
3. Peter Connan
4. Jorrie
Re: GEROTEK
Posted: 02 Jun 2013 17:22
by martyn
1. Oompie Mac
2. Tinus Lotz
3. Peter Connan
4. Jorrie
5. Charlie (Martyn)(date and finances dependent)
6. Jonny (same problem as Charlie)
Re: GEROTEK
Posted: 02 Jun 2013 19:29
by Alex Roux
Jorrie wrote:Oompie
Sorry vir die spelfout (Het hom nou reg gemaak).
As daar genoeg belangstelling is (25 voertuie) sal ek weer 'n Gerotek dag reel.
Jorrie maak die spelfout reg voor ek hom die eerste keer gelees het.
Nou vind ek, ek lees sy boodskap 5 keer deur, en vind geen spelfout nie!!
Re: GEROTEK
Posted: 02 Jun 2013 19:32
by Alex Roux
1. Oompie Mac
2. Tinus Lotz
3. Peter Connan
4. Jorrie
5. Charlie (Martyn)(date and finances dependent)
6. Jonny (same problem as Charlie)
7. Alex (Witblits) (same problem as Jonny and Charlie)
The real benefit I found with Gerotek, is not so much the track/trail, but the information sharing for the Gerotek guys.
They know a thing or two about 4x4'ing.
Re: GEROTEK
Posted: 02 Jun 2013 20:07
by ricster
Jorrie, that sounds like a plan. Could we do the big 4x4 trail???