Page 25 of 33
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 28 Mar 2012 13:41
by Kagiso II

-- jy leer vinnig [ek hoop di egasket is die "E" ??
onthou om na 100KM weer te torque [nb - die volgorde is dan EERS belangrik]
Dassy - nou kan ek jou alleen laat -- LOBO is in goeie hande en ek kan aandag gee aan die Uitreik en BOEZMAN se 'top secret' veranderingkies ...
Geniet jou bus/lorri/safari/Datsun .. julle 'bonding' is nou gedoen [nou sal jy jou kry jy PRAAT met die blerri ding as daar 'n moeilike stukkie spoor voorle of oorkom is... ]

- LOBO draf.jpg (113.8 KiB) Viewed 1893 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 28 Mar 2012 14:32
by Gerrie
Ek praat darem al lankal met hom... het die laaste rukkie 'n bietjie geskel ook... maar hopelik loop hy nou reg...
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 28 Mar 2012 14:38
by JohnBoyZA
Gerrie, hierdie topic van jou moet een of ander rekord wees....
Sterkte

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 28 Mar 2012 15:13
by Grant
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 28 Mar 2012 16:19
by Herrie
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 29 Mar 2012 08:42
by Gerrie
JohnBoyZA wrote:Gerrie, hierdie topic van jou moet een of ander rekord wees....
Sterkte

Ooh! 'n Rekord!! Enigste rekord wat ek al in my lewe gebreek het was om in 'n rugbyspan te speel wat elke wedstryd verloor in 'n seisoen, maar ons het met minder as 7 punte verloor elke keer... so bonuspunte het ons tweede van onder af op die log gehad... dit was nogal 'n rekord... dink ek...
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 23 Apr 2012 13:46
by Kagiso II
Gerrie man .. noudat jy weer 'n WEGgeePrys aant werke is -- wat gebeir met Lobo deusdae, ? Loop die danner nou weer?
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 23 Apr 2012 14:26
by Gerrie
nee hy loop, maar net sonder my (my vrou gebruik hom om heen en weer te ry in die Strand, sy hou al amper weer van hom! Shhhhhh!!!)
Ek sal eers weer Vooooooolgende week op kantoor wees dan sal ek weer bietjie hier kom praat oor wat aangaan met Lobo, maar vir eers is alles nog klopdisselboom...
Oompie, sien oompie oormore aand, as dit reg is?!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 23 Apr 2012 17:52
by Herrie
Wat beplan jy Gerrie?
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 23 Apr 2012 17:57
by Grootseun
Gerrie pasop vir die vrou wat met hom ry idee
Myne ry nou met Bear werk toe en terug en dit is nou haar kar , ek moet al amper begin uitkyk vir my eie Patrol lyk dit vir my