Page 24 of 59

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 07 Jul 2015 07:10
by offroadbiker
Vir die wat nie al die threads lees nie, en sou belang stel om Patrol klere vir die trip te kry, gaan loer bietjie by die "link"

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=50&t=5532

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 10 Jul 2015 15:13
by Wilkie
die warm klere is nice ,maar ek sien nog nie waar en hoe maak ons betaling nie ,al is dit nou net n klein ou deposit :think:
sal my net beter laat voel sablief oom.... ek moet laas jaar se budget klaar maak voor ek kan aansoek doen vir die jaar sin :rolling: :lol: :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 10 Jul 2015 18:14
by Peter Connan
Guys, I am out.

Except possibly as a passenger.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 10 Jul 2015 18:38
by offroadbiker
Nee man nou hoe nou?????

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 12 Jul 2015 13:08
by Dewald
Manne ek moet ook ongelukkig kanseleer... ek het baie na die trip uitgesien en om jul almal te ontmoet, maar ja so gaan dinge maar.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 13 Jul 2015 08:21
by Herrie
Gaan van julle saam met ons by ADA wees die 26 July want ons gaan recovery toets doen by die sand area?

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 13 Jul 2015 18:23
by JoshJ
As i'm going through the posts everyday and read the ones for bumper, recovery hooks an jerry can brackets ext. One would almost get the impression that a trip of epic porpotion is on the horizon :lol: :lol: :salute:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 14 Jul 2015 21:00
by Tinus lotz
Ok kom ons ry somme vrydag. .....EK KANNIE MEER WAG NIE.... :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 14 Jul 2015 21:40
by ChristoSlang
Ouens, ek gaan ongelukkig ook moet kanselleer. In my eindelose stjoepitgeit het ek nie mooi gefokus op die datums nie, en nou sit ek met 'n dubbel-bespreking vir daai einste naweek :redface:

En Chuck het juis so lanklaas sy wiele lekker vuilgemors...

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 15 Jul 2015 07:29
by offroadbiker
Updated :thumbup: