Page 22 of 27

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 13 Nov 2016 21:54
by Wilkie
Alex sorry oor die verlore ratte maar wil net dankie sê vir die event en was so er die meee tegniese een wat ek gedoen het
Sal weer terug gaan soontoe , :salute:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 13 Nov 2016 22:05
by Tinus lotz
Dude was jou kort stokkie nie dalk in neutral nie????

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 13 Nov 2016 22:27
by Alex Roux
Nee daai kort stokkie was orals vandag. Maar die simptone is dieselfde.
Dit is asof die kortstok op Neutral staan.
Hy maak geen verskil waar jy hom sit nie.

Of die klutch het gekraam, of daar het op een of ander manier water in die gekom wat daar nie moes nie.

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 13 Nov 2016 22:28
by Alex Roux
Wilkie wrote:Alex sorry oor die verlore ratte maar wil net dankie sê vir die event en was so er die meee tegniese een wat ek gedoen het
Sal weer terug gaan soontoe , :salute:
Dit was ongetwyfeld een van die lekkerste 4x4 naweke nog.
Dit was die geselskap wat dit gemaak het.

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 14 Nov 2016 08:12
by ricster
Sorry to hear this Alex. Keep us posted on what went wrong.

Was it lekker muddy, and could you guys do Lovers lane?

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 14 Nov 2016 08:35
by SJC
Thanks everyone. baie lekker naweek gewees. :thumbup:
Altyd lekker om die "ou gesigte" te sien en om nuwe vriende te maak. :salute:

Cedric, yes we did do lovers lane. There was a little bit of mud...

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 14 Nov 2016 08:46
by SJC
Ek het heelwat videos ook, maar dit gaan 'n rukkie vat om daar deur te werk...

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 14 Nov 2016 09:38
by ricster
Dirk... Whats with the passenger door on that photo of your Patrol !!!!?????? :surprised: :surprised: :surprised:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 14 Nov 2016 10:05
by SJC
Superman.

Christo:

Alex Botha:

Manie:

Alex Roux: jammer het nie my kamera byderhand gehad toe jy hom gery het nie.

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 14 Nov 2016 10:30
by ricster
Cool.... I thought lovers lane would be flooded or at least really full.