Page 22 of 27
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 10:04
by bogeyman
Cedrick , we missed you there man!
That fear filled photo is Alex Botha and my daughter Annika.
Michael and Alex look like brothers and they both have green lifted Gu"s.
And they both "FEAR NO OBSTACLE"
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 10:34
by Michael
Had a very lekker weekend as well as a drive in Alex Botha's 4.5...... what a car!! Those fat tyres and 3" suspension really makes a diferance on the obsticles. He went up Koos se Klim allot easier than mine.
Interesting thing I noticed. When measured his 33" 15's are about 1" wider on the tread than my 33" 16's.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 10:37
by ricster
bogeyman wrote:Cedrick , we missed you there man!
That fear filled photo is Alex Botha and my daughter Annika.
Michael and Alex look like brothers and they both have green lifted Gu"s.
And they both "FEAR NO OBSTACLE"
Ahhhh... my mistake ......

so similar
Bogeyman, sorry my friend, but fear not..... there will be a next time !!
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 10:46
by SJC
Michael wrote:Interesting thing I noticed. When measured his 33" 15's are about 1" wider on the tread than my 33" 16's.
Kan nie nou onthou of Alex BFG of coopers het nie. weet sy spaarwiel is maxxis.
33x12.5r15 Cooper Discoverer ST MAXX = 320 wide
33x12.5r15 BFGoodrich Mud-Terrain T/A KM2 =318 wide
Jou bande: 305/70r16 BFGoodrich Mud-Terrain T/A KM2 = 310 wide .
Alex Roux wrote:Eaglefire wrote:dis n lekker ene
Why does my car always lift up so high?
Dit lyk scary..
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 11:43
by Michael
Ja hy het Coopers op
Baie interesant...... ja daai is omtrent dieselfde as wat ek gemeet het. 33mm breer as myne en ja myne is nogals smal vir n 305, maar dit is omdat die profile 70 is en nie 75 ek dink.
As ek reg uit werk het hy omtrent n halwe tyre meer op die grond as wat ek het
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 13:17
by Peter Connan
Die profiel het niks met die wydte te doen nie. Onder die metriese stelsel is die eerste gedeelte die wydte op die breedste plek. Die profiel is die hoogte van loopvlak tot rim, as 'n persentasie van die boegenoemde wydte.
Maar dis belangrik om te besef dat al hierdie syfers "nominale waardes" is, en die vervaardigers mag afwyk daarvan.
Deur die loopvlak nouer te maak, sal die bande beter brandstofverbruik gee... Alles is mos maar kompromiee.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 15:26
by petrol
Alex Roux wrote:Eaglefire wrote:dis n lekker ene
Why does my car always lift up so high?
Alex, daar is nou vir jou n goeie vraag.
Jy kan maar kyk dit is daardie shape wat so maak, ek het n 2000 model en ek sukkel vreeslik met sy suspensie.
Die vorige modelle soos Pieter en Boegman sin doen dit nie, die later modelle soos Tinus sin doen dit maar baie baie minder.
Jy kan maar ook gaan kyk die modelle tussen 1998 en so 2004 se suspensie hang of na links maar meestal na regs.
So ja ek sal dit baie graag wil weet, so waar is die manne met die wit jasse?
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 15:38
by SJC
petrol wrote:
Jy kan maar ook gaan kyk die modelle tussen 1998 en so 2004 se suspensie hang of na links maar meestal na regs.
So ja ek sal dit baie graag wil weet, so waar is die manne met die wit jasse?
Interressant dat jy dit noem, want my 2000 model hang ook bietjie na links. Dit het wel nie meer standaards shocks en coils in nie.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 15:45
by SJC
Michael wrote:Ja hy het Coopers op
Baie interesant...... ja daai is omtrent dieselfde as wat ek gemeet het. 33mm breer as myne en ja myne is nogals smal vir n 305, maar dit is omdat die profile 70 is en nie 75 ek dink.
As ek reg uit werk het hy omtrent n halwe tyre meer op die grond as wat ek het
Ek het die grote weer gaan double-check. Het perongeluk die 285/75r16 se grote gepost.
Jou bande is onderstel om 33.1"x 12.2" te wees. d.w.s. 309.88mm wyd.
Maar die cooper st maxx's is nogal wyd, as ek na die 255/85r16's kyk wat ek het, lyk hulle baie weier as diesefde grote dunlops op die bakkie.
https://tiresize.com/tires/BFGoodrich/M ... TA-KM2.htm
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 25 May 2016 16:27
by Michael
Fanus ek het nou net my "actual" breedte van die gedeelte van die band gemeet wat op die pad loop en dit meet 225mm en 235mm afhangend watse ry noblies jy meet
Alex Botha kom nou by my n draai maak dan meet ek syne.