That fear filled photo is Alex Botha and my daughter Annika.
Michael and Alex look like brothers and they both have green lifted Gu"s.

And they both "FEAR NO OBSTACLE"
Ahhhh... my mistake ......bogeyman wrote:Cedrick , we missed you there man!
That fear filled photo is Alex Botha and my daughter Annika.
Michael and Alex look like brothers and they both have green lifted Gu"s.![]()
And they both "FEAR NO OBSTACLE"
Kan nie nou onthou of Alex BFG of coopers het nie. weet sy spaarwiel is maxxis.Michael wrote:Interesting thing I noticed. When measured his 33" 15's are about 1" wider on the tread than my 33" 16's.
Dit lyk scary..Alex Roux wrote:Why does my car always lift up so high?Eaglefire wrote:dis n lekker ene
Alex, daar is nou vir jou n goeie vraag.Alex Roux wrote:Why does my car always lift up so high?Eaglefire wrote:dis n lekker ene
Interressant dat jy dit noem, want my 2000 model hang ook bietjie na links. Dit het wel nie meer standaards shocks en coils in nie.petrol wrote: Jy kan maar ook gaan kyk die modelle tussen 1998 en so 2004 se suspensie hang of na links maar meestal na regs.
So ja ek sal dit baie graag wil weet, so waar is die manne met die wit jasse?
Ek het die grote weer gaan double-check. Het perongeluk die 285/75r16 se grote gepost.Michael wrote:Ja hy het Coopers op
Baie interesant...... ja daai is omtrent dieselfde as wat ek gemeet het. 33mm breer as myne en ja myne is nogals smal vir n 305, maar dit is omdat die profile 70 is en nie 75 ek dink.
As ek reg uit werk het hy omtrent n halwe tyre meer op die grond as wat ek het
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests