Page 22 of 30
Re: Patrol porn......
Posted: 22 Feb 2018 09:48
by Tinus lotz
Re: Patrol porn......
Posted: 27 Feb 2018 10:40
by Bre
Die eene is bloedig vinig
https://www.youtube.com/watch?v=-KEU8_WI2bA
Maar ek glo nie hy kan off-road nie
P.S. Is daar a woord vir off-road in Afrikaans?
Re: Patrol porn......
Posted: 27 Feb 2018 10:54
by hugejp
Nee man, Tinus sal hom klap in sy bakkie...

Re: Patrol porn......
Posted: 22 Mar 2018 10:51
by ces
Dustin wrote: ↑22 Feb 2018 08:59
Here's a true story
Dustin, love daai een!!!
Moes nou die dag weer my Patrol verdedig teen ou pelle, die een met sy nuwe Land Rover ("I can't hear you in my air suspension car over all that noise coming from your car!"), en die ander wat hom oortuig 'n Prado is die beste keuse ("Gelukkig kry ek meer as 5km/l") vir langslewendheid. Vir die geld wat ek tot dusver op my Patrol spandeer het, kon ek 2 gekoop het vir die 2de handse Prado se prys, en waarskynlik 4 vir die tweedehandse Discovery! Ek wil eintlik vir hul elkeen 'n spin gaan gee met JASPER wanneer hy terug is van Michael af.

Re: Patrol porn......
Posted: 22 Mar 2018 10:53
by ces
hugejp wrote: ↑27 Feb 2018 10:54
Nee man, Tinus sal hom klap in sy bakkie...
Daai bakkie is iets anders... lekker drift met rook uit die wiele in derde op 'n sementpad, en dan kielie hy hom net 'n bietjie...

Re: Patrol porn......
Posted: 27 Apr 2018 17:23
by ces
4.8 Auto ingevoer uit Aus
Re: Patrol porn......
Posted: 27 Apr 2018 18:10
by hugejp
Wow!
That is NICE...
Re: Patrol porn......
Posted: 28 Apr 2018 06:12
by Pieter B
Wonder hoe hy sal vaar teen Tinus se bakkie....
Re: Patrol porn......
Posted: 28 Apr 2018 10:37
by hugejp
ces wrote: ↑27 Apr 2018 17:23
IMG-20180412-WA0005.jpg
4.8 Auto ingevoer uit Aus
Weet jy dalk hoe die invoer storie werk en hoeveel $ het dit hom geloop?
Re: Patrol porn......
Posted: 28 Apr 2018 14:41
by ces
Pel van my wat vir Nissan werk in Mosselbaai het my van die bakkie vertel. Sal by hom uitvind wat die detail is...