Page 22 of 33

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 07:59
by Michael
Danie, jammer ek dink ek is verkeerd. Ek dink jy is reg, hy word in 4de rat ge dyno nie 3de nie

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 08:09
by Michael
Peter Connan wrote:Wag nou, ek verstaan nie mooi nie...

As hulle die RPM's reg het, dan moet hulle mos kompenseer vir die 33" bande?

Meet hierdie dyno weerstand op die spooldown, of is die omskakeling van wiele na vliegwiel 'n raaiskoot?
Piet, ek is nie seker hoe hulle die omskakeling doen nie.

Ek weet net ek het gevra of hulle die groter bande in ag neem en hulle doen verseker nie. Klink my hulle wil nie aan die dyno stel nie en kos baie om hom te kalibreer.

Ek onthou met ons laaste dyno dag het Tommy se v8 op amper presies die nommers uitgekom as toe hulle sy engine op n bench ge dyno het......so klink of hulle redelik akuraat is.

Weet iemand hoeveel krag mens verloor vanaf 31" na 33"?

Ek dink n beter dyno toets is om op die wiele te meet met geen omskakeling of enige van daai goed nie

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 22 May 2016 13:42
by SJC
Russ Kellermann wrote:The size of the diff doesnt affect the ratio's within. However, as per my earlier post, it is definite that the pickup uses the H260 full floater rear diff and runs 4.111 gears. The rear diff on the wagon may well be the H233 , and as i stated, i predict it to be 3.9 gears.

Micheal, i will investigate and post pics of how to work out your original dif and gearing. Will post tomorrow.
It seems that the 4.2TD wagon use a 3.9 diff ratio and the 4.2 GU wagon(and pickup I suppose) use a 4.1 ratio.
The 4.2td pickup also use a 4.1 ratio.

If this info is correct, then Michael's would also use a 4.111 ratio diff.

"Factory Nissan Patrol Ratios:

GQ 2.8 Diesel = 4.625:1
GQ 3.0 Petrol = 4.11:1
GQ 4.2 Petrol auto = 3.9:1
GQ 4.2 Petrol manual = 4.11:1 or 3.9:1
GQ 4.2 Diesel = 4.11:1
GU 2.8 Diesel = 4.625:1
GU 3.0 Turbo diesel auto = 4.375:1
GU 3.0 Turbo diesel manual= 4.11:1
GU 4.2 Diesel = 4.11:1
GU 4.2 Turbo diesel (wagon) = 3.9:1
GU 4.2 Turbo diesel (ute) = 4.11:1

GU 4.5 Petrol = 4.11:1
GU 4.8 Petrol manual = 4.375:1
GU 4.8 Petrol auto = 3.54:1"

http://www.marks4wd.com/diff-ratio-information

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 07:59
by Michael
Peter Connan wrote:It pains me to say this, but this bakkie makes my GQ look like it's looking for parking...
Well Alex Botha was at my place yesterday and I took him for a spin in my Patrol. Needless to say Tinus was also there so we immediately settled on a dice. I must say Tinus's bakkie pulls very strong :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 08:06
by Tinus lotz
Jip daai groen monster maak groot krag ....my bakkie sal nog feul en air moet kry om saam te rol...maar ek is bang
Ek wen my 4.8..... :salute:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 08:09
by JoshJ
Ek lui uit die gesprek af dat Micheal gewen het....... :lol:
Julle is soms so beskuie........
Tinus los daai bakkie uit. Hys 100%. :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 08:29
by Michael
Beskuie....ha ha dis n goeie woord daai

I really want to know how much Tinus's bakkie weigh as compared to my wagon. I recon weight is a bigger factor than power.

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 09:18
by JoshJ
In formula 1 they spend millions to shed kilograms of weight.
Weight is always the prime factor. Power to weight ratio is where it matters.

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 16:12
by Tinus lotz
Ek het vandag n vrag pale gesleep tussen die bakkie en n trailer baie mooi getrek 3ton no problem :salute:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 26 May 2016 20:14
by Tinus lotz
Hier is die prentjie