Page 21 of 64

Re: Patrol Spotting

Posted: 05 Nov 2016 16:39
by SJC
Saw inside campworld/ safari centre - Nelspruit...

Re: Patrol Spotting

Posted: 05 Nov 2016 16:46
by SJC
Drove behind this one today (in Nelspruit)..... :blonde: :rolling:

Re: Patrol Spotting

Posted: 05 Nov 2016 22:42
by hugejp
Hahahahaha! Grapjas!

Re: Patrol Spotting

Posted: 06 Nov 2016 10:31
by JoshJ
As daai rooi Patrol weer sien. Se vir die eienaar hy le baie na lings. Hy moet bietjie kyk wat da aangaan..

Re: Patrol Spotting

Posted: 06 Nov 2016 12:37
by Tinus lotz
Ek dink daai marie koekie wiele laaik nie die gewig nie :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Patrol Spotting

Posted: 11 Nov 2016 09:16
by SJC
Belfast 1-stop

Re: Patrol Spotting

Posted: 11 Nov 2016 10:15
by Michael
Daai fender flair's op n bakkie lyk reg!!

Re: Patrol Spotting

Posted: 16 Nov 2016 14:53
by SJC
ja, die wit flairs lyk vir my beter as die swartes.

Re: Patrol Spotting

Posted: 16 Nov 2016 20:51
by Michael
SJC wrote:ja, die wit flairs lyk vir my beter as die swartes.
Gaan jy vir jou bakkie op sit Fanus? Sal hom baie cool laat lyk.

Ek het oorspronklik nie baie van die swartes gehou nie, maar dit het op my gegroei.....lyk mooi saam met daai swart snorkel

Re: Patrol Spotting

Posted: 16 Nov 2016 21:45
by SJC
Ag ek weet nie, vermoed dit sal baie duur wees om aan te skaf.
Die swart lyk ook nie sleg nie. Die hardbody bakkies lyk vir my ook baie goed met die swart flares.