Page 21 of 33

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 18 May 2016 08:16
by Stefan
Lekker man, baie flippen lekker!

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 May 2016 18:09
by JoshJ
Tinus lotz wrote:Sal moet reel.....net wanneer.... :think:



Nou waane plak jy die syfers. :oldtimer:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 May 2016 19:37
by Michael
Hoop maar ek mag dit post.....

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 May 2016 19:42
by Tinus lotz
:thumbup: thanks het vergeet .....lol :lol: :salute:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 19 May 2016 21:34
by petrol
Is daardie syfers op die wiele of flywheel en is dit in 4de rat?

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 05:24
by Michael
Dit is 3de rat krag of die flywheel.
Maar hulle neem nie die 33" bande in ag nie, soe moet eintlik tussen 15 en 20% meer wees

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 05:38
by petrol
Lank terug toe ek nog met karre/engines gespeel het was die dyno's altyd in 4de rat gedoen, die rede was dat 4de 1tot1 ratio is so jy gebruik nie gearing om die syfers beter te laat lyk nie.

Kan iemand my asb verduidelik hoekom is Tinus en Michael se voertuie in 3de op die dyno gesit?

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 06:08
by Tinus lotz
Dude ek weet nie ...die moderne dinos word die refs ens geleer so dit maak nie meer baie saak in watter rat hulle werk nie.
Daar is van 1500 rpm af geen rook lesing nie bakkie hardloop baie lean ....so lean dat ons nie n lesing op lamda meter kan kry nie...plek vir nog baie feul maar nou wonder ek ....hoeveel krag is genoeg vir n werksbakkie? :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 07:15
by Peter Connan
Wag nou, ek verstaan nie mooi nie...

As hulle die RPM's reg het, dan moet hulle mos kompenseer vir die 33" bande?

Meet hierdie dyno weerstand op die spooldown, of is die omskakeling van wiele na vliegwiel 'n raaiskoot?

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 20 May 2016 07:47
by Wilkie
Dit lyk baie goed ..Welldone Tinus en Michael :oldtimer: :oldtimer: