Page 3 of 7
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 31 May 2021 07:15
by Gustaf
More almal. Ons is in, ek nooi ook n vriend of 2 saam. Groete
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 15 Jun 2021 06:59
by DawidT
Goeie more almal,
Ek sien nou eers ek het nog nie my naam op die lys nie! Kan julle asb die volgende name opsit:
1) Dawid en Louise Taljaard (Patrol)
2) Divan en Elisma Boshoff. (Fortuner)
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 23 Jun 2021 12:10
by TeflonJohnny
Ons is ook in:
Johan & Barbara

Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 26 Jun 2021 17:03
by SJC
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 28 Jun 2021 16:21
by petrol
Hello
Sit my naam ook op die lys asb.
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 04 Jul 2021 22:24
by SJC
Nou eers weer 2015 river trip thread gelees...
Was my eerste , baie nostalgie. my laaste een was 2017 gewees...
Ek sien baie uit na hierdie trip..

Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 05 Jul 2021 11:13
by Coolhands
Ek wil ook my ou krokodil in die rivier laat speel asb
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 05 Jul 2021 20:44
by SJC
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 06 Jul 2021 10:24
by offroadbiker
Count down begins
Oor n maand is dit sulke tyd.
Ek sal die Watsup groep begin, so laat weet asb as jy nie op is nie dan add ek jou.
082 nege40 sewe921
Re: River Trip 06-10 August 2021
Posted: 06 Jul 2021 10:42
by izakjbrt
Asb voeg die volgende
Nols patrol
Faf land cruiser