Page 3 of 4

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 12 Apr 2021 12:42
by mvcoller
Reenen wrote: 17 Feb 2021 07:40 Nou n vraag: met die chip, probeer die chip met ekstra diesel reg maak waar die turbo nie reg boost nie? Dit klink net nie reg nie. Of verstaan ek dit mis?
Reenen,

Ek dink die chip "praat" ook met die deel van die ECU wat die Turbo reguleer. Ek dink nie dis 'n kwessie van dat die chip net meer diesel will gooi nie.

Ek was hierdie afgelope Paasnaweek Vergelee (200km noord van Vryburg en 170km grondpad wes van Mahikeng) en daarna ook Vryburg toe om ou skool vriende (wat ek laas in VHS in St8, 51 jaar gelede, gesien het) te gaan kuier. Ek het die RTT afgehaal maar die 4 x roofbars (vir die tent en die roofrack) op gelos.

Met 285/70 x 17 MTR bande en 'n spoed van so om en by 110kph (speedo en GPS stem nou mer 285/70 bande omtrent 100% ooreen) was my eerste tenk se verbruik 10.48lt per 100 km (9,54km/lt) en my 2e tenk se verbruik 10.52 lt per 100km (9.50km/lt). Ek dink dis uitstekend vir my 3.0 Di... My EGT lesing het maks na omtrent 560/570 grade toe gegaan en meeste van die tyd in die 450 grade se omgewing gekuier!

Dit sou nie moontlik gewees het as die chip net vra vir meer diesel nie..... dis my redenasie

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 12 Apr 2021 17:19
by graham1
That is very very good consumption.
My CRD seems to be on about 11.5 l/100km, and ive been trying.
I have a feeling with a better exhaust I could get that down a bit though

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 12 Apr 2021 17:58
by Dungbeetle
Mine CRD is stock standard - average 11,6 L/100km. I am quite happy with that.....

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 13 Apr 2021 09:56
by Unkredible
If anyone is interested in a 3.0Di chip, I have one available...
The Dastek Unichip with powerplug.

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 14 Apr 2021 06:53
by Reenen
mvcoller wrote:
Reenen wrote: 17 Feb 2021 07:40 Nou n vraag: met die chip, probeer die chip met ekstra diesel reg maak waar die turbo nie reg boost nie? Dit klink net nie reg nie. Of verstaan ek dit mis?
Reenen,

Ek dink die chip "praat" ook met die deel van die ECU wat die Turbo reguleer. Ek dink nie dis 'n kwessie van dat die chip net meer diesel will gooi nie.

Ek was hierdie afgelope Paasnaweek Vergelee (200km noord van Vryburg en 170km grondpad wes van Mahikeng) en daarna ook Vryburg toe om ou skool vriende (wat ek laas in VHS in St8, 51 jaar gelede, gesien het) te gaan kuier. Ek het die RTT afgehaal maar die 4 x roofbars (vir die tent en die roofrack) op gelos.

Met 285/70 x 17 MTR bande en 'n spoed van so om en by 110kph (speedo en GPS stem nou mer 285/70 bande omtrent 100% ooreen) was my eerste tenk se verbruik 10.48lt per 100 km (9,54km/lt) en my 2e tenk se verbruik 10.52 lt per 100km (9.50km/lt). Ek dink dis uitstekend vir my 3.0 Di... My EGT lesing het maks na omtrent 560/570 grade toe gegaan en meeste van die tyd in die 450 grade se omgewing gekuier!

Dit sou nie moontlik gewees het as die chip net vra vir meer diesel nie..... dis my redenasie
Al die comments boontoe in thread sê die chip “praat” nie met turbo nie. Turbo is vakuum beheer.

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 14 Apr 2021 15:50
by Dungbeetle
Reenen wrote: 14 Apr 2021 06:53Al die comments boontoe in thread sê die chip “praat” nie met turbo nie. Turbo is vakuum beheer.
Ok dit werk so:

Die ECU praat met die Vacuum Solenoid en die VS met die Turbo

Die ECU kry sy inlighting by
- Mass Airflow Sensor (MAF) net na die lugfilter
- Manifold Absolute Pressure Sensor (MAP) net na die Intercooler
- Engine Coolant Sensor
- Engine Temp
- Crank sensor
- Engine revs
en ander ook maar bg is die belankrikste

Daarmee besluit die n ECU hoeveel diesel, wanneer en hoeveel boost

Wat doen 'n chip - hy meng in hoe die ECU besluit, dus affekteer dit beide hoeveel diesel, wanneer en hoeveel boost......

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 18 Apr 2021 18:39
by ces
:goodpost:

Ek het een keer 'n 3.0 CRD bakkie geleen by NIssan dealer toe my Navara lank moes staan vir herstelwerk. Moet se, hy is nie vinnig uit die blokke uit nie, en as ek reg onthou is die 4.2 kar wat ek intussen by Michael laat verander het in tdi, se turbo "gevoel" sterker... maar, daai bakkie sal soooo lekker boer!!

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 18 Apr 2021 21:54
by Reenen
Michael wrote:Ek het intussen met die ou by SAC gepraat wat die instelasie doen.
In kort kan hulle op die DI engine slegs die fueling stel met die chip. Die boost word op die turbo gestel.
Op die CRD kan hulle rail pressure en timing stel met die chip, boost word ook op die turbo gestel.
Dungbeetle wrote:
Reenen wrote: 14 Apr 2021 06:53Al die comments boontoe in thread sê die chip “praat” nie met turbo nie. Turbo is vakuum beheer.
Ok dit werk so:

Die ECU praat met die Vacuum Solenoid en die VS met die Turbo

Die ECU kry sy inlighting by
- Mass Airflow Sensor (MAF) net na die lugfilter
- Manifold Absolute Pressure Sensor (MAP) net na die Intercooler
- Engine Coolant Sensor
- Engine Temp
- Crank sensor
- Engine revs
en ander ook maar bg is die belankrikste

Daarmee besluit die n ECU hoeveel diesel, wanneer en hoeveel boost

Wat doen 'n chip - hy meng in hoe die ECU besluit, dus affekteer dit beide hoeveel diesel, wanneer en hoeveel boost......
Julle sê teenoorgestelde.

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 19 Apr 2021 06:08
by Dungbeetle
Reenen wrote: 18 Apr 2021 21:54

Nie regtig nie..CRD: Wat ek sê is dat al meng jy in met sekere goete sal die ECu nog steeds probeer kompenseer en sy eie sein na die vacuum solenoid stuur - wat op sy beurt die turbo beinvloed. Wat jy wel meganies op die turbo kan stel is die posisie van die actuator shaft. Dit
sal die turbo beinvloed ja. MAAR dis gevaarlik....Ek hoop nie daai chip keer limp mode as die turbo overboost nie. As jy nou -n ZD30, CRD of nie, wil opblaas dan doen jy dit. Jy kan ook tussen die solenoid en turbo inmeng of heeltemal oorneem met needle valves, iets soos Tillix byvoorbeeld..

Nou as daai chip die ecu heeltemal eenkant toe skuif en dit kan nie self die boost beheer nie is ek nog meer bekommerd....
Nou ja, dobbelhuise se kliënte gebruik ook chips....

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Posted: 20 Apr 2021 12:24
by Reenen
Wat se effek het overboost? Op bv n non chip meganiese diesel? Watter negatiewe gevolge kan te veel boost, sonder diesel, gee? En wanneer is boost te veel?