Page 3 of 3

Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch

Posted: 30 Mar 2022 18:01
by Reenen
Engine: op die stadium vk45 met vkauto box

Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch

Posted: 19 Jun 2024 18:04
by Reenen
Nog nie verder gekom.
Engine keuse weer vervang.


Nou is idee op M57 op Zd30 auto box, soa, 37” renegades

Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch

Posted: 23 Jun 2024 17:28
by Reenen
Maak maar nog partjies bymekaar

Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch

Posted: 23 Jun 2024 22:58
by Reenen
Onderstel het ek
Cab en loadbox het ek
Cab interior het ek
Seats het ek
Zd30 patrol autobox het ek
Transfercase vir autobox is gestuur, ek wag in spanning ff
M57 met ecu het ek

Moet nou m57 na Zd30 autobox kry
Bedrading van M57 en elektroniese throttel uitsort
Ecu beheer van Zd30 autobox saam met m57 laat werk
Engine en gearbox mountings bou
Al die verskillende verkoelings radiators uitsort
SOA en lift vir 37” en Propshafts uitsort

M57 en autobox en 4.88 sal goed uitwerk op die ligte bakkie. Ek het n gu stasiewa met Zd30 en autobox op 37” en 4.375 diff ratio. My Zd30 is seker ook daar waar n warmgemaakte 3.0 m57 kraggewys is, so as die Zd30 die gu kan trek op , behoort die m57 die baie ligter m160 bakkie op stadiger 4.88’s ook te kan trek.