Sjoe,ons almal weet die voetuie word mooier maar soos Charles se,nie vir die bos nie.Ek dink ek moet nog eenetjie koop en hom mooi bewaar vir my oudag.My huidige een sal ek net so aangaan en speel,n 4.8 sal mooi werk vir my ook.
Ek sal maar bly by vaste aste.