Page 3 of 3

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 20 Jul 2020 13:58
by Seandp
Some more Photos of the process
Had some free time this morning and decided to quickly finish grinding all the welding and the they were sandblasted afterwards for some good adhesion for the powdercoating and also everything gets sealed pre powdercoating for extra precaution

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 02 Dec 2020 08:53
by hugejp
Hey Sean,

How are the gullwings coming along??

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 02 Dec 2020 14:06
by Seandp
Hey we had some issues to sort out from the last ones we made we are struggling to get the people to bend the door parts because they are extremely sensitive to angles that needs to be bend but early next year we will pick up were we left and start the battle again

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 03 Dec 2020 08:01
by Tinus lotz
Cool man lots of guys waiting

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 06 Dec 2020 19:07
by Peter Connan
Sean, ek weet nie wie jy al probeer het nie of presies hoe krities die akkuraatheid is nie, maar op dunner plaat (3mm en onder) vind ek General Profiling se werk nogal redelik akkuraat. Hulle buig wel soms 'n plaat verkeerde kant om, maar die akkuraatheid is gewoonlik goed.

Ek is geneig om my goed so te ontwerp dat dit soos legkaart-stukke inmekaar pas, wat nogal akkuraatheids-foute uitweis.

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 06 Dec 2020 19:57
by Seandp
Dankie Piet
Ons het al n hele paar mense gebruik op die oomblik is kare se werk die beste. Die probleem kom in by die rol werk hulle moet eers die deur rol voor hulle hom kan buig en daar is een spesifieke buig op die deur wat baie akuraat moet wees anders pas niks reg nie. En die ander ding is daar is parte wat links en regs gebuig moet word wat almal 90% van die keer verkeerd buig. Ons het als ook op die leg kaart manier gedoen met tabs wat ooral locate om heeltyd presies te kan wees.

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 27 Dec 2021 14:35
by BaasWiets
Hallo Sean enige nuus of jy die dalk gaan massa produseer vir die forum ouens wat so iets sal wil hĂȘ op die oomblik is daar een plek wat maak maar hulle is hel duur.

Re: Gu Y61 gull wings

Posted: 28 Dec 2021 22:31
by hugejp
:pray: