Page 3 of 3
Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 07 May 2019 15:31
by izakjbrt
Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 07 May 2019 16:21
by Nissan KingCab
Sal maar voor die river trip êrens sand moet gaan soek, Augustus is nog vêr!

Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 07 May 2019 16:41
by Tinus lotz
Mooi plastiek decor daai

Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 07 May 2019 17:07
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: ↑07 May 2019 16:41
Mooi plastiek decor daai
Nee!
Jy het dit nie gesien nie! Jy breek die goed!
Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 08 May 2019 13:14
by Tinus lotz
Dude neem selfies met hulle en los hulle by die huis op die river trip nog nooit nodig gehad nie regtig
Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 08 May 2019 20:33
by Alex Roux
Ek het op die Aussie 4x4 videos gekyk hoe dien ouens die sandladders ry.
Mens moet stadig kruip oor hulle, en eers as jy beweeg meer vet gee. Anders breek hulle.
En soos met high-lifts is dit eintlik net nodig as jy alleen ry. Baie makliker om iemand uit te help as om alleen te sukkel.
Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 09 May 2019 07:28
by izakjbrt
Alex Roux wrote: ↑08 May 2019 20:33
Ek het op die Aussie 4x4 videos gekyk hoe dien ouens die sandladders ry.
Mens moet stadig kruip oor hulle, en eers as jy beweeg meer vet gee. Anders breek hulle.
En soos met high-lifts is dit eintlik net nodig as jy alleen ry. Baie makliker om iemand uit te help as om alleen te sukkel.
Jip. Daar is so flippen baie verskilpende tipes van die goed mens kan eintlik maar kies en keur.
Dis juis vir daai alleen ry. Ek kon die kinders agter die world gooi maar hulle lê nie stil nie. En ek kan dit nie regverdig om n winch te koop nie. Te swaar, te duur, en ek gaan dit meer moet diens as gebruik
Re: Sand Ladders/Tracks/Trax
Posted: 09 May 2019 08:02
by IanT
I have a set of those tyre recovery tracks, never used if anyone is interested, make me an offer