Page 3 of 4

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 12 Mar 2020 08:22
by hugejp
:goodpost:

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 12 Mar 2020 21:28
by Reenen
IMG_5206.jpg
IMG_5206.jpg (366.63 KiB) Viewed 5872 times
IMG_5207.jpg
IMG_5207.jpg (503.14 KiB) Viewed 5872 times
IMG_5208.jpg
IMG_5208.jpg (270.02 KiB) Viewed 5872 times

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 13 Mar 2020 11:10
by hugejp
Hier kom 'n mad max ding...

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 13 Mar 2020 12:40
by Reenen
IMG_5278.jpg
IMG_5278.jpg (321.2 KiB) Viewed 5851 times
IMG_5279.jpg
IMG_5279.jpg (298.5 KiB) Viewed 5851 times
IMG_5280.jpg
IMG_5280.jpg (300.53 KiB) Viewed 5851 times
Ek gaan 35” bande gaan. Maar sukkel bietjie met 120 pcd 5 gat rims in 15”.

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 13 Mar 2020 17:01
by mvcoller
Verander eerder die hubs na 6 x 140 hubs, eerder as die wiele na 5 x 120, dan kan jy enige van jou ander voertuie se wiele en bande gebruik....

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 13 Mar 2020 17:18
by Reenen
mvcoller wrote:Verander eerder die hubs na 6 x 140 hubs, eerder as die wiele na 5 x 120, dan kan jy enige van jou ander voertuie se wiele en bande gebruik....
Ja, in n ideal world. Maar om van 5 na 6 te gaan, het jy n 2 piece spacer en baaaaie enginering nodig.

Ek het vir my n 6-8 gat apacer adepter stel
Laat bou. R12000.

En toe nog een bestel by ou wat dit gemaak het. Hy wou nie weer, nie eens vir R20 000

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 14 Mar 2020 09:26
by mvcoller
Ek het jare terug 'n stel hubs verander; van Jeep (4.5"PCD) 5 stud, na Japanees (5.5"PCD) 6 stud vir 'n treiler.

Ek het dit na Cedric Saffy (ou hotrod man) se besigheid, Mag Wheel Services in Fordsburg, toe gevat. Hy het my R30 stuk gevra om die twee hubs se ou gate toe te weld en 6 x 140 nuwe gate te machine op die hubs. Die enigste probleem, as jou discs klaar is en jy moet hulle vervang, moet jy die job weer laat doen, alhoewel ek nie dink dit sal in jou leeftyd nodig wees nie, jy gebruik mos nie die kar elke dag nie.....

Dit sal jou ook dan die kans gee om 12mm studs te gebruik in stede van daai LR 14mm studs met daai snaakse, moeilik bekombare wheel nuts met daai diep skouers wat net op LR mags pas.... Tiger Wheels het ook jare terug met sulke wheel nuts uitgekom, en hulle was 'n pes!!

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 29 Apr 2020 20:12
by Reenen
2de een vorder ook
IMG_9229.jpg
IMG_9229.jpg (237.13 KiB) Viewed 5390 times

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 16 Oct 2020 04:25
by Reenen
Ek het n stel G wagon rims gekry wat ek wil gebruik. Maar hulle pcd is 130. En sou ook graag die Mercedes 112pcd rims wou gebruik. Marar die disco 2 aste is 120. Almal 5 gat.

Nou sit ek maar adapters op wat alles kan vat.
IMG_4602.jpg
IMG_4602.jpg (364.33 KiB) Viewed 4697 times
IMG_4600.jpg
IMG_4600.jpg (239.5 KiB) Viewed 4697 times
IMG_4601.jpg
IMG_4601.jpg (246.44 KiB) Viewed 4697 times

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 16 Oct 2020 06:01
by Tinus lotz
Netjies :thumbup: