Page 3 of 3

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 22 Jan 2018 21:21
by mvcoller
Jorrie,

Die 3.0 Di Patrol is nie eintlik my persoonlike dag tot dag voertuig nie, dis my Safari (besigheids) voertuig. My dag tot dag voertuig is die Pathfinder 2.5di LE. Ek hou ook nie eintlik daarvan om die voertuig te gebruik op hindernis roetes soos ons Saterdag daar in die sand en dongas gedoen het nie, ek wil nie die voertuig beskadig nie, want dan is hy dalk nie 100% as ek kleinte in die wildernis in Botswana, Namibie, Zimbabwe of Zambie met hom 'n toergroep lei nie

Die rede vir die 3.0 Di Patrol is reikafstand op een tenkvol (saam met die sub-tenk) diesel vs wat ek kan verwag met die 4.8. As ek met mense die Sentraal kalahari ingaan, moet ek en my kliente ten minste 800 tot miskien 1000km op een tenk kan doen. 'n Ou is al reeds swaar gelaai en vol, daar is nie nog plek vir ekstra jerriekanne met brandstof nie. Dan natuurlik is daar ook die buitensporige diesel pryse verder noord in Suidelike Afrika, in plekke soos Zimbabwe, Zambie en Malawi betaal jy tot R24 en meer per liter vir brandstof! :thumbdown:

Met die 3.0 Di Patrol het al 10.8 lt per 100km gekry op 'n Safari in Noord Namibie. In werklike slegte sand en stadige klipperige gebiede in 4L kry ek 16l per 100 km en my gemiddeld sover op die voertuig se leeftyd (dis nou vandat ek hom het) is die gemiddelde verbruik 13.2 lt/100km.

Ek sou met 'n 4.8 onder dieselfde omstandighede seker 'n gemiddeld van 20 of dalk so hoog as 22lt/100 kry.

Dis hoekom ek die diesel Patrol gekoop het, en sover is ek baie in my skik met die 3.0. Kyk, hy is nie so lewendig as wat die 2.7 Terrano was nie (hy is darem heelwat swaarder), dieselverbruik is om en by dieselfde, maar die Terrano het begin lank in die tand word, en om jou "image" by kliente as 'n Toergids, skerp te hou, is 'n nuwe, meer moderne voertuig voorwaar nodig. En dan is daar al die spasie wat die Patrol het in vergelyking met die Terrano!!

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 23 Jan 2018 19:05
by mvcoller
So after the changes, the Patrol went OK-ish, but not what one would expect after all the changes. So I took it in for a Dyno-tune, and these are the figures: before vs after in NM

RPM - BEFORE - AFTER
1500 - 192.3 - 306.3 NM
2000 - 293.2 - 362.0 NM
2500 - 277.0 - 342.7 NM
3000 - 245.8 - 300.3 NM
3500 - 235.0 - 267.7 NM
4000 - 185.3 - 205.8 NM

I took it to Kungwini on Sunday, and especially in slow driving and climbing, the improvement is stunning. I normally drive it at 100 kph on tar (I don't go faster with clients driving a 4x4 the first time following me), that being about 2700 rpm and I am very happy with the open road performance at that speed.

I also had a MADMAN monitoring system fitted while I was having the Dyno-tune done, something I've wanted to fit to my Terrano, and later to the Patrol for a very long time now.

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 23 Jan 2018 19:55
by Tinus lotz
Have you got a skoorsteen on that diesel yet? ( decent exhaust pipe)

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 23 Jan 2018 23:13
by hugejp
Impresive jump after the dyno!

:thumbup:

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 24 Jan 2018 09:12
by mvcoller
Hi Tinus,

Yes, TNT in Germiston fitted a 76mm pipe from the Turbo, all the way out the back. Brilliant job done by them for R3500...

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 24 Jan 2018 09:23
by mvcoller
"So after the changes, the Patrol went OK-ish"

After a safari to Namibia last Jan/Feb the turbo's bearings were a bit noisy at times, so I took it in for some maintenance and some preventative maintenance. This is what I had done:

Turbo refurbishment
Alternator overall
New Injectors
New Glow plugs
76mm Exhaust
Larger front mount Cirrus intercooler
Front auto-locker

After all these changes, it was heavy on fuel and really did not perform like it did before. I could feel the boost was down a bit too, so to solve all these problems I had it dyno tuned and at the same time fitted a MADMAN.

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 24 Jan 2018 09:43
by georgeb
Seems like an expensive exercise, Malcom....

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 24 Jan 2018 12:15
by mvcoller
The only REALLY expensive bits were LABOUR, INJECTORS, GLOW PLUGS and the MADMAN.

One can't take a chance and have vehicle trouble when taking customers on a Safari somewhere north of our borders...
Chris from Cirrrus did not charge for the bigger intercooler kit, as he used my vehicle as his "testbed" to develop the kit for the Y61 3.0 TDi. I saved myself about R12K there!

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 24 Jan 2018 15:53
by Tinus lotz
Have you got the di motor??