Page 3 of 7
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 06 Feb 2018 10:57
by Alex Roux
Ons is genoeg soos dit is
Maar ek glo meer sal inkom nader aan die tyd
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 07 Feb 2018 19:11
by Pieter B
Hierdie is ook een van my bucket lys trails. Ek sal nader aan die tyd sien hoe dinge uitspeel. Ons gaan Junie/Julie skool vakansie weer by Weesgerus kamp vir 10 dae. Ek moet miskien kyk om my verlof bietjie rond te skuif.
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 19 Mar 2018 13:16
by offroadbiker
Alex sit my ook op die maybe asb, sal afhang van die "rekkie" trip.
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 20 Mar 2018 07:02
by XenoBlitz
I am definitely interested in this trip, but I will only be able to confirm at the end of April.
Cheers!
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 19 Apr 2018 07:42
by Wilkie
offroadbiker wrote: ↑19 Mar 2018 13:16
Alex sit my ook op die maybe asb, sal afhang van die "rekkie" trip.
Wat se "rekkie trip " wil jy gaan doen...???
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 19 Apr 2018 07:44
by Wilkie
Of wil jy dit gebruik vir n "rekkie trip " om seker te maak jou Patrol is reg vir Botswana

Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 19 Apr 2018 07:49
by offroadbiker
Rekkie trip Moz toe, ma is uitgestel tot later..............
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 19 Apr 2018 07:53
by Alex Roux
Opgedateer op tweede post
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 25 Apr 2018 11:43
by offroadbiker
Die een gaan 'n heerlike winter trippie wees, moet net vir Tinus en die boomskoeter daar kry

Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 16 May 2018 14:39
by Wilkie
Sal maar baie hout saam vat.....ek het darem n cabin gebook
