Bre wrote: ↑20 Dec 2017 20:30
Eish, a conversion op 'n ding van 1.3 is nie vir die van die faint hearted nie
Ja sal eerder daai 5.6 v8 in n y61 wil sit...
X2
Re: Y62 launch: 07 December
Posted: 21 Dec 2017 15:48
by georgeb
Ry vanoggend verby 'n Infinity en moet sê dat die Patrol baie beter lyk op sigwaarde van buite af....
Re: Y62 launch: 07 December
Posted: 21 Dec 2017 16:47
by Louis Nel
Ek stem, die Infinity se neus lyk regtig nie nice nie!
Persoonlik dink ek mens sal nie n beter looking Patrol kry as die Y61 Facelift nie. Daai 4.8 lyk maar bajie mooi!
Maar nou moet ek ook se as mods inkom dan wen die Y60.
Check op youtube, tik in, ARB offroad icons Nissan Patrol. Daai ding is BEAUTIFUL!!!
Re: Y62 launch: 07 December
Posted: 21 Dec 2017 20:32
by Bre
Ek hou nogals nie veel van die face-lift nie.
Het seker iets te doen met daai automatise ratkas
Re: Y62 launch: 07 December
Posted: 22 Dec 2017 09:03
by hugejp
Re: Y62 launch: 07 December
Posted: 24 Dec 2017 17:14
by Sias
Miskien sal dit help...
Maybe this will help...
Re: Y62 launch: 07 December
Posted: 24 Dec 2017 18:56
by hugejp
Sias wrote: ↑24 Dec 2017 17:14
Miskien sal dit help...
Maybe this will help...