Page 3 of 3

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 31 Mar 2019 08:19
by TIMKEN
Ja. ek gaan vir n flatbed en 6x6 soos op foto. Lexus is reeds al verkoop. Ek het die oorspronklike l28 gestroke na 3l, maar ek dink hy gaan bietjie lig in die broek wees vir die 6x6 met 35" tyres. Ek oorweeg n 350 chev of n lm7 chev engin. Ek het al gekyk na die VK45 van Nissan maar nie so goed met electronics. Thabazimbi sit ook nou nie in die hartland van al die tegnologie nie.

Behalwe Lewhelen met sy supercharge Vk45 iemand anders al gespeel met Vk45 en hoe moeilik is dit om hom aan die gaan te kry? Ek sien daar was laas jaar nuwe engines beskikbaar is daar dalk nog wat êrens rond lê wat nog nie gebruik word?

Sal daarvan hou om als Nissan te bly.

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 31 Mar 2019 10:09
by Tinus lotz
Nico bel my ek kan reel vir jou weet van n paar wat beskibaar is

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 18 Jul 2019 19:27
by SJC
TIMKEN wrote: 31 Mar 2019 08:19 Ja. ek gaan vir n flatbed en 6x6 soos op foto. Lexus is reeds al verkoop. Ek het die oorspronklike l28 gestroke na 3l, maar ek dink hy gaan bietjie lig in die broek wees vir die 6x6 met 35" tyres. Ek oorweeg n 350 chev of n lm7 chev engin. Ek het al gekyk na die VK45 van Nissan maar nie so goed met electronics. Thabazimbi sit ook nou nie in die hartland van al die tegnologie nie.

Behalwe Lewhelen met sy supercharge Vk45 iemand anders al gespeel met Vk45 en hoe moeilik is dit om hom aan die gaan te kry? Ek sien daar was laas jaar nuwe engines beskikbaar is daar dalk nog wat êrens rond lê wat nog nie gebruik word?

Sal daarvan hou om als Nissan te bly.
Hoe vorder hierdie projek?
Het jy al antwoorde gekry ivm met die vk45's ens?

Nog inligting hier: https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... 30DETT-fit & https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... ility-Info

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 12 Nov 2019 10:03
by ces
Nico,

Ek moes vanoggend uitvind my 2011 Navara d/c se voorste skokbreker het gebreek. En dis nie van off-road nie. So 'n d/c soos Buster (eerlik nou, net sonder die ekstra stel wiele) sal soet op die oog en lekker onder die sitvlak wees!!

Geniet hom, hoop jy kan eersdaags 'n paar fotos post van die finale produk!

Christoph

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 19 May 2021 16:45
by TIMKEN
New update rather late than never

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 19 May 2021 19:39
by hugejp
:coolphotos:

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 22 May 2021 12:17
by ces
Vrek dis mooi! :biggrin: Super cool.

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 23 May 2021 08:45
by JohnBoyZA
Beaut, baie mooi! :bravo: