Page 3 of 4
Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 11:12
by SJC
Wilkie wrote:I cant believe you oaks with the koorstene battle so much just to drain oil and filters.......must say then this one is for the petrol heads

Vir my is die 4.2 se filters makliker om te ruil as die 4.5 sin.... en meer toeganklik.
diesel filter sit langs die battery, nie nodig om onder die voertuig in te kruip soos met die 4.5 se petrol filter wat by die sub tank sit nie..
4.5 se olie filter sit ook maar laag...
Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 12:12
by Michael
Wilkie wrote:I cant believe you oaks with the koorstene battle so much just to drain oil and filters.......must say then this one is for the petrol heads

Ek dink nie dis moeilik nie, ruil hulle in 5min.
Die olie mors bietjie, maar dis nie so bad nie. Solank jy als van bo af doen gaan jy skoon bly

Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 12:46
by Chris Skinner
I do it from below no prob. I just put some paper towel around the top of the oil filter, and then place shopping plastic bag around the whole affair and slowly screw it ou... no prob. Just make sure its loosened slightly initially...
Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 12:57
by Wilkie
Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 13:57
by Bre
Ja-nee Errol, daai
is die maklikste

Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 13:58
by Chris Skinner
Yip, jy's definitief slimste van almal

Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 16:11
by SJC
en die skoonste...
Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 17:13
by Alex Roux
En die duurste!

Re: 'n Morsige affêre
Posted: 06 Jun 2017 17:31
by andredurand
Of kry die Appy en as hy mors moet hy skoon maak

Re: 'n Morsige affêre
Posted: 07 Jun 2017 14:58
by Ds J
Kort terugvoer: die ratkas is baie beter! Hy klik-klik van een rat na die volgende.
Ander vraag: gebruik ek dieselfde mengsel in die oordragratkas? (Ek het dit reeds so vervang

)
En is 75W90 beskikbaar in 5l-kanne?