Re: Sam says hi
Posted: 16 May 2017 17:51
Welkom hier by ons 

Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Definitely! Ek is besig met die navorsing en het al baie opgelees hier op die forum. Besig om op die oomblik 285/75/16 te probeer op die auto ratkas om te sien hoe hulle speel. Ek dink ek trek na BF KM2's op die oomblikMichael wrote:Welkom Sam, doen maar BAIE navorsing op tyres voor jy koop...... daar is baie info en verskillende opinies oor dit so kyk maar mooi voor jy koop.
Dankie! Ja hy het n automatiese ratkas, ek glo die trok het voorheen behoort aan iemand op die forum, maar weet nie wie nie.Kagiso II wrote:Welkom Sam .. ons ammal sĂȘ "Hi" jy ook.
Mooi 45 daai .. is dit die outomatiese ene ?
Yes that was most likely me, just around the corner!David M wrote:Welcome Sam. Fairly sure it was you I saw in Crowthorne Shopping Centre carpark last week.