Page 3 of 3
Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.
Posted: 15 Aug 2023 09:19
by DawidT
Great, dit sal lekker wees. Ek kan n paar voertuie saam bring

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.
Posted: 15 Aug 2023 17:49
by SJC
Nog n opsie:
viewtopic.php?t=7779&start=10
Altwee roetes in selfde area...

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.
Posted: 18 Aug 2023 06:49
by DawidT
Ek het n hele klompie jare terug Piet se pad gery. Baie lekker roete gewees.
Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.
Posted: 26 Oct 2023 06:56
by SJC
Ons gaan Ossewa roete Saterdag doen.

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.
Posted: 30 Oct 2023 19:00
by SJC
Was baie lekker gewees...
