Page 3 of 3

Re: 4.8 MAF sensor

Posted: 24 Feb 2018 11:28
by Kagiso II
Dit is wat BESTE werk om MAF mee skoon te maak . OF Spanjaard se Carb cleaner [dis die carb cleaner wat die minste residue agter laat op n spieël]
MAF Spuit.jpg

Re: 4.8 MAF sensor

Posted: 11 Dec 2018 08:23
by aceventura
jonathan wrote: 20 Jan 2018 22:16
JoshJ wrote: 20 Jan 2018 21:11 Nice. Thanx for sharing. Is there a difference in exhaust smell?
Ek kry nogsteeds ‘n petrol reuk, maar ek is seker dis nie so erg soos van te vore nie. Indien my verbruik nie terugkeer na normaal nie sal maar exhaust gasse laat toets en kyk om hom by iemand op die rekenaar te kry
Hi Jonathan

Hoe gaan dit nou met jou Patrol. Ek het ook 'n vreeslike petrol reuk in die oggend met cold start, maar my petrol gebruik is nog konstant op 5.5km/l in die dorp. Het die O2 sensors enige verskil gemaak?

Re: 4.8 MAF sensor

Posted: 14 Dec 2018 08:24
by jonathan
aceventura wrote: 11 Dec 2018 08:23
jonathan wrote: 20 Jan 2018 22:16
JoshJ wrote: 20 Jan 2018 21:11 Nice. Thanx for sharing. Is there a difference in exhaust smell?
Ek kry nogsteeds ‘n petrol reuk, maar ek is seker dis nie so erg soos van te vore nie. Indien my verbruik nie terugkeer na normaal nie sal maar exhaust gasse laat toets en kyk om hom by iemand op die rekenaar te kry
Hi Jonathan

Hoe gaan dit nou met jou Patrol. Ek het ook 'n vreeslike petrol reuk in die oggend met cold start, maar my petrol gebruik is nog konstant op 5.5km/l in die dorp. Het die O2 sensors enige verskil gemaak?
Jammer Jacques ek sien nou eers jou post. Net na ek als vervang het was ons Namibië toe. Beste brandstof verbruik ooit! Die verbruik het gewissel tussen 5.5km/l en 6.5km/l, wat vir my ongehoord was. Maar dit was redelike beskaafde snelhede. Die oordonderende petrol reuk is weg, maar so ook is die goeie brandstof verbruik. Ek is nou weer terug na onder 5km/l en as ek sleep omtrent 4. Ek gaan volgende week weer diens en lugfilter vervang en MAF bietjie skoonmaak. Hopelik sal dit 'n verskil maak.