Thanks to Liz, Ian de Villiers, Paul Greebe and Annelize, Rhett and Sonja, Mike Way, James Vella (MWN), Mike Willemse, Albert Owgan and Heinie Mouton and all your guests for joining in. We had a very enjoyable and fun-filled day.
Pics and video clips will follow in due course
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 26 Feb 2017 18:43
by georgeb
Lyk sommer lekker - ek glo julle het die sonskyn geniet/
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 26 Feb 2017 20:33
by Jorrie
Hier is my eerste poging tot 'n Youtube upload.
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 26 Feb 2017 20:41
by georgeb
Jorrie wrote:Hier is my eerste poging tot 'n Youtube upload.
Nee wat - niks fout nie! Jy lyk reeds soos 'n "Pro" - met die Patrol en die YouTube upload!
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 26 Feb 2017 21:45
by Jorrie
Ek moet nog uitwerk hoe om die definisie te verbeter.
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 27 Feb 2017 07:47
by Tinus lotz
Mooi Jorrie daar is eers niks geskukkel nie
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 27 Feb 2017 10:47
by FordGuy
Jy ry dan op die kant van die obstacle ,
Re: DeWildt 26 Feb 2017
Posted: 27 Feb 2017 11:14
by georgeb
FordGuy wrote:Jy ry dan op die kant van die obstacle ,