Page 3 of 3

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 08 Feb 2017 18:57
by Rudolph
AT.Patrol4.2D wrote:Meskien moet ek nog een bou aangesien Rudolph myne oorgeneem het. Hoe lyk die roes op die een?
Dankie Andre, jy my mooi lorrie gebou het!

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 10 Feb 2017 18:44
by offroadbiker
En die witte staan in my erf...

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 10 Feb 2017 19:25
by Ds J
Whoop-whoop!!! QQQ

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 10 Feb 2017 19:37
by Rudolph
Fantasties! Hou ons op hoogte wat gebeur met!

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 22 Feb 2017 10:58
by offroadbiker
Ok, net sodat almal darem weet die wit GQ het die Forum familie "ge-join".

Het hom eers vir 'n was en chassie was gevat en toe is hy vir inspeksie na Michael.

Dit wat hy kon sien en hoor (sonder om engine oop te maak WWW ) het die volgende to gevolg gehad - :thumbup:

Hy het ook die manual pomp 'n quick fix gegee en jy kan nou die kar maklik afsit.

Die trippie soontoe en trug het hy hom mooi gedra en met gemak ook 140 gehaal sonder dat die gewone metertjie aanduiding gegee het dat hy warm word.

Kort trip maar brandstof verbruik was bo die 6km/l minimum, as ek moet skat kon ek 7kry met brandstof nog oor in tenk...

Het met die eienaar onderhandel en die aircon is ook nou gefix - en hy maak mooi koud. (Het halfies betaal)

Al my planne om hom mooi te maak is ongelukkig in die wiele gery deur 'n sekere EX Toyota bestuurder :redface:

Yep, Rudgar wat altyd met sy Hilux saam ons gery het, het die outjie uit my greep gewurg :oldtimer: (ergste van allles - sy naam gaan HILUX wees :confused: )

En sy eerste trip met die Patrol was natuurlik na die naaste garage :rolling: :rolling:

Hy het vandag 4.8 coils gekry vir so klein hupstootjie.

Die res van die mooi maak proses sal hy hopelik so met die tyd met ons deel.

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 22 Feb 2017 13:44
by Tinus lotz
Welkom aan Hilux Rudgar kuier al langkal hier :rolling:

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 22 Feb 2017 15:02
by Alex Roux
Pragtig man!
So bly vir jou Rudgar

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 22 Feb 2017 15:34
by SJC
Baie mooi Rudgar.. :thumbup:
Dirk, nou moet jy net vir Chris uit sort.... :wink: :lol:

Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000

Posted: 22 Feb 2017 15:53
by Wilkie
Ai Ai ..dis so mooi om te sien hoe groei die Patrol Familie....!!!!!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Geluk met die kopie van jou