Page 3 of 9
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 20 Nov 2016 08:26
by Alex Roux
Wilkie wrote:Michael wrote:S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"
Michael is jy seker jou co ordinate is reg want hierdie is anderkant brits...97km van my huis af //??

As jy daardie ko-ordinate op google intik dan kry jy hierdie, en dit lyk reg vir my.
https://www.google.co.za/maps/place/25% ... 27.9801289
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 20 Nov 2016 11:01
by Anthony Forgey
I think I was last at Hennops about 2 years ago!
I will try to be there in my coal burner
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 20 Nov 2016 12:04
by Wilkie
JA DIT LYK BETER...
seker maar n vinger glip gewees

Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 05:10
by Michael
Alex Roux wrote:Wilkie wrote:Michael wrote:S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"
Michael is jy seker jou co ordinate is reg want hierdie is anderkant brits...97km van my huis af //??

As jy daardie ko-ordinate op google intik dan kry jy hierdie, en dit lyk reg vir my.
https://www.google.co.za/maps/place/25% ... 27.9801289
Ish manne ek weet nie, het dit net so van hulle website af gecopy. Sal bevestig en die regtes paste
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 05:12
by Michael
Lyk vir my reg, het dit nou net ge google
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 06:46
by Wilkie
Hi Michael ..ek het Hennops 4x4 gaan google en op hulle website gegaan en dit gekry en dit is net anderkant attridgeville en hulle co-ordinate is die selfde wat jy deur gestuur het
jy weet oud word is nie vir sussies nie

die oe word slegter en die moed minder en ......ag al klaar weer vergeet wat ek wou se

Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 07:00
by georgeb
Môre manne, dis my Valley die, dit is die regte plek hieronder....
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 11:57
by offroadbiker
Reelings in eerste post...............
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 13:33
by georgeb
Reelings - So min of meer
R220 per voertuig met 4 persone
08h00 - kom bymekaar by ingang (praat nonsense en blaas wiele af)
08h30 - begin met roete
12h00 - Braai saam Zonkies - Lapa is geboek vir ons.
Bring eie dop en chop
Bring sakie hout vir braai en lekker kuier!!!!!
13h30 - Voltooi roete en vat die pad
Re: Hennops 10 Dec 2016
Posted: 21 Nov 2016 18:01
by Wilkie
offroadbiker wrote:Reelings in eerste post...............
Ja Ou maar jy het nie die co-ordinate by gesit nie ...soos jy altyd doen nie ...wats fout met jou
