Page 3 of 4

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 20 Nov 2009 14:28
by bartho van wyk
beide kan saamkom, kids is in elkgeval gratis , al ry mens heeldag is dit nie so erg nie , ons stop baie en terwyl mens wag vir een kar om oor 'n duin te gaan is daar genoeg tyd vir kiddies om te speel , het al 'n familie saamgehad met 'n 10 jarige , tweeling wat vierwas en 'n 12 week baba !!! :lol:

Het baie respek vir die ma en pa gehad !!! :salute: :lol:

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 20 Nov 2009 21:03
by Wynvat
So nou ja, ons gaan: Wynvat (39), Magdaleen (37), Karien (3), Pieter-Ben (0).

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 23 Nov 2009 11:53
by bartho van wyk
Ok voorlopige pryse

7500-00 volwassenes
1800-00 kinders 8-16
0-00 kinders onder 8

Ek moet redelik vinnig die datum vasmaak , as ons 15 volwassenes is kan ek nog afslag kry

Tot dusver :
Wynvat + 1

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 24 Nov 2009 12:47
by Wynvat
As ek so kyk sal ek 'n dakrak MOET opsit. :woo:

Bartho, beplan jy steeds dat die trippie net vir Patrols sal wees?

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 24 Nov 2009 13:02
by bartho van wyk
JA as ons genoeg belangtelling kry , of kom ek stel dit so , lede van die patrol klub

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 26 Nov 2009 21:59
by AJ Dup
Hallo julle

Ons wil baie graag kom dit hang net van die datum af my vrou is swanger due date is in Mei dink julle nuwe mensie gaan te klein wees :oldtimer: om saam te gaan sal daarvan hou om dit sy eerste trip te maak :woo:

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 26 Nov 2009 22:14
by AJ Dup
Shit Sorry ek het nou eers die Datum gesien :rolleyes: ons sal dit nie kan maak nie. Jammer QQQ

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 26 Nov 2009 22:40
by Kagiso II
YES - count me & Dwergie in .. AGAROB should be "on his feet" by then
(somwhere I heard a little bird whisper June / july 2010 ???
YES thank you.

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 28 Nov 2009 15:22
by Pieter du Toit
Ag nee man julle ouens maak my sommer jaloers!!!

Ek sal wat wou gee om met so n trip te kon saam gaan - maar vir ons ouens in die sek industrie sal dit seker een van die besigste tye van die jaar wees - onse 2010 world cup soccer is mos dan ook aan die gang.

Julle moet dit maar geniet - ek sal n brake vat na die soccer world cup!!!

Re: Patrol Namib Extreme trip

Posted: 03 Dec 2009 11:02
by bartho van wyk
Hi guys

Those interested please send me your email adresses ?

Need to send you the forms so long . my adress barthovanwyk@yahoo.com