Page 3 of 3

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Posted: 18 Aug 2016 10:22
by Eddie Solomon
Carel dit is my bekommernis ook! Veral met my kombinasie met 'n 1.6 ton karavaan - ek dink dit is moeilikheid soek. Ek en my vrou het begin praat in die rigting van grond tent vir die trip. Gaan 'n massive aanpassing wees want ons is toegerus vir karavaan kampering maar dit is 3 weke se "rustig ry" sonder die bekommernis van die karavaan! Ek is besig om Johannes se trip report te lees en al die probleme wat hy ondervind het - weet nie of ek nog ekstra wiele, shocks ens wil saamsleep nie!!

Sal bly wees as jy vir my die gids se details kan stuur asb.

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Posted: 19 Aug 2016 18:14
by SJC
Eddie Solomon wrote:...

'n Ander ding wat my pla is die roes. Hoe verhooed jy roes op die chassis? Ek het 2 jaar terug die sout paaie gery in Namibie, my kar dieselfde dag onder gewas en nog steeds roes gekry. Wil dit nie graag met die Patrol doen nie! Iemand van die groep stel voor ons spuit die chassis met diesel voor ons die doodsakker ry. Klink na 'n plan maar dan het ons al die stof daarna wat gaan aanpak.
...
http://www.4x4direct.co.za/rust-stop/64 ... ction.html

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Posted: 24 Aug 2016 09:27
by Clem

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Posted: 24 Aug 2016 10:37
by Dustin
Well Eddie
Based on the article, there was no mention of a trailer and so long as you're not in a Hilux you're good to go :thumbup:
:rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

But seriously now.
It looks like an amazing trip, but planning and prep is crucial to survival.
Can't wait to see the pics posted of the trip.
Good luck.

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Posted: 25 Aug 2016 21:18
by Eddie Solomon
We had a get together over the weekend and our trip is on for May 2017. SUPER EXCITED! :blonde:

Some of the group have been dealing with our guide and he assured them we will be ok. He has done 30 trips into Angola so experience is not a problem.

Will post our itenary over the weekend for some advice and suggestions.