Page 3 of 3

Re: Diesel Patrol

Posted: 15 Jun 2016 07:07
by offroadbiker
Ja ek stem saam, ek sal so iets koop vir R30k as 'n lang termyn projek, maar daar is dalk iemand daar buite wat opsoek is na so iets om op te bou, beste is maar om die mark te toets.

Re: Diesel Patrol

Posted: 15 Jun 2016 08:37
by IanT
Alex is that a station wagon or a bakkie that is going for R50K????

Re: Diesel Patrol

Posted: 15 Jun 2016 09:37
by Alex Roux
IanT wrote:Alex is that a station wagon or a bakkie that is going for R50K????
It was a station wagon in Gezina, a couple of years back

Re: Diesel Patrol

Posted: 15 Jun 2016 12:11
by IanT
:thumbup: Ok so loooong gone, I had a moment of weakness there thought about rebuilding it for my son, he will not be able to run a petrol for a very long time!!!

Re: Diesel Patrol

Posted: 17 Jun 2016 12:49
by PaulvdMerwe
Nee wat manne,

Selfs stukkend is my trol vir my meer werd as R50 000. Wat erger is, wat maak ek met R50 000? dis nie asof ek eers iets wat ry daarmee kan koop nie...
Nee wat die trol sal maar staan, die parte sal maar so stuk stuk aangekoop word en hopelik nie te lank van nou af nie, dan sal ek hom kan geniet.

Re: Diesel Patrol

Posted: 17 Jun 2016 12:52
by Tinus lotz
Ek hoor jou en stem saam
...
Koop net eerste n vol mad man met waterlevel sensor ect dan weet jy daars water altyd in jou motor