Page 3 of 3

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 07 Jul 2016 19:42
by Herrie
Ek het die Wheel Hub afgehaal vanmiddag en het gesien dat 5 van die gate baie groot is en een is ook nie eers rond nie.

Ek wonder hoe die Hub reg gemaak kan word want en kry nog nie 'n ander Hub nie en wag ook om te hoor of David in Warmbad vir my het.

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 06:12
by Tinus lotz
Kobus bel hom later vandag ...hy het gisteraand terug gery van die kaap af :salute:

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 07:15
by Herrie
Die is fotos en dit wys die gate vir die bolts is baie groot.

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 07:41
by Wilkie
Herrie jy moet sommer die wiel bearings was en oor ghries terwyl nou als af het :think:

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 08:49
by bogeyman
Herrie,
Daardie is baie gevaarlik en jy moet die hub vervang.
Enige tydelike herstel sal net veroorsaak dat die studs los wikkel en dan kan die wiel afkom teen spoed.

Dawid sal definitief vir jou n part he.

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 11:35
by Herrie
Dankie en ek wag nog om die inligting van Dawid te kry!

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 15:36
by Wilkie
Herrie ek het volledige aste maar die see kanker het so bietjie begin eet maar die hubs en studs lyk nog goed ....as jy nie by David reg kom nie of kom kyk self ek is in Pts Oos:salute:

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 08 Jul 2016 18:46
by Herrie
Dankie Wilkie en ek sal more by jou kan wees! :thumbup:

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 09 Jul 2016 18:42
by Herrie
Ek het die hub by Wilkie gekry vanmiddag en het dit reg gemaak met nuwe ghries en dit op die Safari gesit en dit is nou reg - ek moes net die een nut vervang van sy part wat nie kan vas bout nie.

Baie dankie Wilkie!! :thumbup: :thumbup:

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 09 Jul 2016 22:11
by Wilkie
Groot plesier :salute: :salute: