Page 3 of 3

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 10:39
by JoshJ
NMAD wrote:Its the Di motor.
I got an email from him on the 8 May with pics of the motor as attached below.


This is the older di motor. Not the CRD. I'll post a pic of my engine wich is the CRD one

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 10:49
by JoshJ
20160527_104228.jpg
20160527_104228.jpg (1.88 MiB) Viewed 1110 times
20160527_104221.jpg
20160527_104221.jpg (1.8 MiB) Viewed 1110 times
This is without the intercooler. So you can see the head , for those who know the older one and can see the differences.
IMG-20160216-WA0001.jpeg
IMG-20160216-WA0001.jpeg (610.68 KiB) Viewed 1110 times

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 10:52
by offroadbiker
Dankie julle, dis nou makliker as om al die pad daarheen te ry en te kyk na n voertuig wat nie "voldoen" aaan die nodige kriteria nie :thumbup:

Sal weer vra as ons iets raakloop :thumbup:

Ek reken net ons gaan moet kyk na 'n klein bietjie groter budget as ons begin praat van 'n 2012 model :doh:

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 11:09
by JoshJ
Op die lang termyn is dit die moeite werd Dirk. Dis baie moeilik om te se die CRD het daai jaar in SA geland of daai jaar. Alex is reg deur te se dat nissan die veranderinge in 2007 gemaak het. Ons weet net nie presies wanneer hulle in SA geland het nie. So die enigste manier om seker te maak is om na die motor te kyk met die fotos soos gestuur. Wie weet jul spoor dalk die eerste ouer as 2012 model op met n CRD motor. Ons sal almal ons oe oop hou.

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 11:28
by jonathan
Ongelukkig dink ek dit gaan dalk nog na 2012 wees. Daar was ook 'n 2012 model waarna ek gekyk het wat nogsteeds die DI was. Ek dink ek het nog 'n foto hier somewhere geplaas op daardie stadium :think: