Page 3 of 3

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 24 Oct 2021 11:14
by Tinus lotz
Fanus...reel net dat jou kar by Anthony kom vir n carb opstel en settings ens check . Hulle verstaan old school setups . Kan jou 5 mense se name gee wat 7km per liter kry op hulle tb42 motors nadat die Antonator hulle oordentlik opgestel het . Doennit . You can thank me later

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 25 Oct 2021 10:56
by Alex Roux
Tinus lotz wrote: 24 Oct 2021 11:14 Fanus...reel net dat jou kar by Anthony kom vir n carb opstel en settings ens check . Hulle verstaan old school setups . Kan jou 5 mense se name gee wat 7km per liter kry op hulle tb42 motors nadat die Antonator hulle oordentlik opgestel het . Doennit . You can thank me later
Ek kry meer as 7km/l met my TB42 op lang pad.
Enige carby gaan vreet in die verkeer (5km/l).

Nissan carby wat meer vreet moet net gediens word
Kan steiltes beter doen as Webber. Webber versmoor op Koos se klip, waar ek weet heelwat Nikkis al op is.

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 25 Oct 2021 18:15
by SJC
Ek kry so 4.2 in die dorp, het nog nie 6 gesien nie. Beste wat ek al gemeet het was 5.7 oppad rivertrip toe..
Maar ja, jammer ant is nie in nelspruit nie. :rolleyes:

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 26 Oct 2021 06:32
by Tinus lotz
Fanus stuur jou kar die kant toe vir n bietjie tlc jy sL nie spyt wees nie

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 26 Oct 2021 14:42
by Zakhil
Ekt 'n Weber 40 op my L28 en het 7km/l gekry toe ek dit toets. Het groter wiele op wat natuurlik maak dat dit nie presies is maar ek was baie bly om van 3.5km af te kom.

Sent from my Armor 9 using Tapatalk


Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 27 Jan 2022 06:12
by SJC
This dude claims 8km/l on weber 34adm carb.

Tinus lotz wrote: 26 Oct 2021 06:32 Fanus stuur jou kar die kant toe vir n bietjie tlc jy sL nie spyt wees nie
Gaan te veel kos$$$... :oldtimer:

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 27 Jan 2022 12:19
by Peter Connan
SJC wrote: 27 Jan 2022 06:12 This dude claims 8km/l on weber 34adm carb.

Tinus lotz wrote: 26 Oct 2021 06:32 Fanus stuur jou kar die kant toe vir n bietjie tlc jy sL nie spyt wees nie
Gaan te veel kos$$$... :oldtimer:
Voel jy regtig 'n nuwe carb en adapter kit en die dyno-tyd wat sal nodig wees om die jetting reg te kry sal duurder wees as om die kar vir Ant te bring? Want ek sal bitter verbaas wees.

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 27 Jan 2022 19:42
by SJC
Weet nie wat n weber carb sal kos nie...

Om kar vir ant te vat gaan my (met vervoer kostes) ten minste 7k kos. Dit is sonder electronic ignition, die sal totaal bring tot R11k....
Kan baie petrol met die koop, dan leef ek maar vir eers saam met my 4.2km/l dorp verbruik.

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 28 Jan 2022 05:29
by Tinus lotz
fanus mense maak n afspraak ry deur vir die dag en word gehelp. Nissan het kare gedink oor daai . om te werk hier bo en by die kus . Mr boegman sê altyd fiddle fiddle F@ckted en dis waar . die planne is daar jy moet net uitmaak

Re: TB42 38 Webber conversion

Posted: 28 Jan 2022 20:26
by Kagiso II
Webber op 'n Nissan wat 4x4 WERK NIE. Hou die Nikki wat daar op is