Page 3 of 4

Re: ZD30 conversion

Posted: 20 Apr 2016 17:30
by gupster
Paul, I have just read another post and it was Graham that I phoned regarding the ECU mod

Re: ZD30 conversion

Posted: 20 Apr 2016 22:58
by Michael
Im glad you found the source of the problem Paul

Ek se nog altyd, dis die grootste vout wat Nissan kon maak en dit is om nooit n low water sensor in hulle voertuie te sit.
Dis jammer dat so ding jou nou moes tref......strongs

Re: ZD30 conversion

Posted: 06 May 2016 18:48
by PaulvdMerwe
Good day.
I can get a ZD30 from a 2010 hardbody.
The engine is turbo but not intercooler
Would this engine fit in my 2002 patrol and would it be a beter option as to repair my zd30?

Re: ZD30 conversion

Posted: 06 May 2016 18:53
by Tinus lotz
Paul tabbies het so een in sy patrol gehad daar is n verskil op die blok se mounts sover ek verstaan maar is nie seker nie hy pas wel as jy bereid is om plaat te maak ek praat onder korreksie....

Re: ZD30 conversion

Posted: 06 May 2016 23:05
by Wilkie
Hi Paul jammer om van jou molesste te hoor.....
Ek wil ook net bietjie sekerheid kry oor die vroeer ZD30 enjin....
as daai enjin ex europ is met strenger emission controls sal dit tog met minder diesel oor die weg moet kom en dan maak dit sin as dit warmer hardloop en nie
krag maak nie en hoe harder jy die enjin ry hoe warmer sal dit word tot dat dit opblaas ...
dis presies so met enige petrol enjin ook hoe meer krag jy soek hoe meer timing en fuel gee jy want jou brandstof gee jy enjin internal cooling om piston fatigue te verhoed

So wat ek dink is dat jou enjin te lean gehardloop het en te warm gehardloop het en dis hoekom jou egt's so hoog was veral nadat jy n nuwe turbo in gesit het .......
overfueling gaan vir jou n knocking noise en swart rook gee maar gaan nie die pistons smelt nie
maar dis maar net my :mytwocents: :mytwocents:

voorspoed met die herbouing

Re: ZD30 conversion

Posted: 07 May 2016 12:10
by petrol
Nee Wilkie n diesel werk andersom as n petrol as dit by fueling en ontbrandings hitte kom

Re: ZD30 conversion

Posted: 07 May 2016 18:48
by Michael
petrol wrote:Nee Wilkie n diesel werk andersom as n petrol as dit by fueling en ontbrandings hitte kom
Jip, n diesel werk anders. Meer fuel is meer hitte, so as jy rook sien moet jy versigtig wees.
Over fueling of te min boost het dieselfde effek....... hy ontbrand te warm.

Re: ZD30 conversion

Posted: 07 May 2016 20:26
by Alex Roux
Idle a petrol and it heats up
Idle a turbo diesel and it cools down
Right?

Re: ZD30 conversion

Posted: 07 May 2016 20:35
by petrol
Nie rerig nie Alex.
As altwee koud gestart word en los dat hulle idle sal hulle maar min of meer die selfde tempo warm word.
As jy hulle ewever ry en dan stop en hulle laat idle sal altwee kouer word.
Hoekom word daar gepraat van n diesel moet idle voor jy hom afsit? Dit gaan uit en uit oor die turbo en dit geld vir petrol engins wat turbos op het ook.

Re: ZD30 conversion

Posted: 08 May 2016 06:31
by Alex Roux
petrol wrote:Hoekom word daar gepraat van n diesel moet idle voor jy hom afsit? Dit gaan uit en uit oor die turbo en dit geld vir petrol engins wat turbos op het ook.
I know I used to do this with my ZD30 too.
But does this apply to all modern TDs?
The Toyota D4D drivers that I know of don't bother with this practice anymore.
My dad was one. He bought a Fortuner new, and never even got this advice from the dealer.