Page 3 of 14
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 17:59
by SJC
Hoeveel skat julle hierdie lift(Old man Emu), lyk vir my na meer as 'n 5cm lift? . Dis met 265/70r16 bande op.
43cm tot by die side steps.
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 18:46
by JoshJ
Fanus ou, n mens meet lift van die onder punt van die mag. Deur die centre van die hub. Tot waar die wheel arch begin. Op die manier maak band grote nie saak nie.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 18:58
by JoshJ
So.......

- IMG-20160301-WA0001.jpg (111.28 KiB) Viewed 1631 times
En as dit n 17 duim rim later raak of n 15 duim dan tel jy net 1.75cm by of trek 1.75mm af

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 19:05
by Michael
Fanus, alternatief moet jy op die coil spring kyk vir die label, daar gaan n nommer op wees wat jou presies gaan se watse lift jy het. Gaan iets se soos OME971 of so iets
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 19:10
by SJC
JoshJ wrote:Fanus ou, n mens meet lift van die onder punt van die mag. Deur die centre van die hub. Tot waar die wheel arch begin. Op die manier maak band grote nie saak nie.

Hahaha, ja dis seker so. wou nou nie te tegnies raak nie, is maar net beindruk met die "break over angle" en die hoogte van die voertuig. My bakkie lyk verskriklik plat langs die nuwe trol... sal plan moet maak.
Sal die wiel/arch meet en terug rapporteer.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 19:21
by Picasso
I guess that Fanus thinks that the OEM suspension gives him quite a bit of ground clearance without being sure what a comparable measurement of a standard vehicle would be.
Joshuas way of measuring is the way it is done in order to determine the suspension height before and after new springs/ shocks have been fitted.
To Fanus:
Mine is a standard 2001 / 4.5
I recently fitted 4.8 oils (which had about 80 tkm on) + Rancho shocks (meant for standard vehicle heights)
So... all fairly standard. Same tyres than yours / 265 / 70 / 16; Tanks 80% full no other extras.
My measurement on the same spot were you measured is 36 cm.
This would mean that your Patrol is approximately 7 cm higher than my standard vehicle.
give or take...

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 19:27
by JoshJ
SJC wrote:JoshJ wrote:Fanus ou, n mens meet lift van die onder punt van die mag. Deur die centre van die hub. Tot waar die wheel arch begin. Op die manier maak band grote nie saak nie.

Hahaha, ja dis seker so. wou nou nie te tegnies raak nie, is maar net beindruk met die "break over angle" en die hoogte van die voertuig. My bakkie lyk verskriklik plat langs die nuwe trol... sal plan moet maak.
Sal die wiel/arch meet en terug rapporteer.

Tinus se bakkie meet soos ek meet 860mm met n 2inch lift......................................sonder n motor. Haal net jou motor uit

instant mega lift.
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 19:49
by SJC
Picasso wrote:
Mine is a standard 2001 / 4.5
I recently fitted 4.8 oils (which had about 80 tkm on) + Rancho shocks (meant for standard vehicle heights)
So... all fairly standard. Same tyres than yours / 265 / 70 / 16; Tanks 80% full no other extras.
My measurement on the same spot were you measured is 36 cm.
This would mean that your Patrol is approximately 7 cm higher than my standard vehicle.
give or take...

Thanks for the info.
Bottom of rim to wheel arch varies from 83-85cm.
(Front 83-84, rear 84-85)
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 19:54
by SJC
JoshJ wrote:
Tinus se bakkie meet soos ek meet 860mm met n 2inch lift......................................sonder n motor. Haal net jou motor uit

instant mega lift.
My bakkie meet 80cm agter, 75-76 voor.
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 01 Mar 2016 20:00
by Picasso
mine is about 76- 77 cm
if yours is 83- 85... than we look at the same ~ 7 cm increase in lift compared to the standard version.
