Page 3 of 4
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 05 Feb 2016 18:05
by SJC
Reinhard, nog so paar vrae:
het jy self die sac stage2 conversion laat doen, dit het seker redelik verskil op die krag output gemaak?
Is al twee die agterste sitplekke beskikbaar?
Is dit nog die standaard suspension in die voertuig?
Werk die winch?
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 05 Feb 2016 21:43
by Reinhard
SJC my swaer het die winch oor gekoop so hy is nie meer daar nie. Jammer.
Die jump seats is almal volledig met kop stutte.
Ek het self by SAC laat doen in Kyalami. Jy is meer as welkom om hulle te skakel. Hulle hou goeie rekords so jy kan my naam Reinhard van Rooyen of registration PJM787GP gebruik vir verwysing.
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 05 Feb 2016 21:46
by Reinhard
Jammer het vergeet die suspension is old man emu huidiglik. Het destyds vervang toe dit Iron Man was. Ek het nog iewers die Iron Man brekers as jy dit saam wil he.
Daar is ook die standaard voor bumper met ligte.
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 05 Feb 2016 22:51
by SJC
Is jy bereid om die standaard bumper met ligte in te gooi met die deal? (Wonder of die bumper op my 2008 patrol bakkie sal pas?

jammer die winch is nie beskikbaar nie.
En die iron man shocks? Is daar enige lewe oor in hulle?
Werk die aircon, elec vensters, ens?
Soos jy kan sien stel ek baie belang in die voertuig..
Bietjie bang vir die petrol misbruik, om eerlik te wees.
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 06 Feb 2016 07:20
by Alex Roux
ricster wrote:yeah....very very tempting !!
Cedric, I also sometimes get this moment of weakness when seeing 4.2 for sale.
One day..
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 06 Feb 2016 07:53
by Tiny Howarth
Looks like a good deal

Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 08 Feb 2016 08:01
by Herrie
Hi Fanus,
My seun het hierdie winch vir sy Safari gekoop vir R4295-00 en ons het dit op gesit.

Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 08 Feb 2016 08:46
by ricster
Alex Roux wrote:ricster wrote:yeah....very very tempting !!
Cedric, I also sometimes get this moment of weakness when seeing 4.2 for sale.
One day..
hahahahaha.... yeah I think I could enjoy the best of both worlds !!!
Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 08 Feb 2016 12:03
by Wilkie
Fanus .....you snooze you loose
daai prys en jy spend nog 50k het jy n awesome Patrol,.........

Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 08 Feb 2016 16:23
by SJC
Ek moes jou Patrol gekoop het, dit was ook 'n goeie deal.

Maar op daai stadium was ek nog nie in die mark vir nog 'n Patrol nie.
Wat sal jy met R50k op die Patrol doen?
P.S> Tinus gaan vir my na die Patrol kyk. Sal hoor wat hy sĂȘ.
