Page 3 of 3

Re: Trip 3 Karee Krans 29 April - 2 May 2016

Posted: 31 Mar 2016 08:11
by offroadbiker
andredurand wrote:Ek is in vir daai naweek sal die saterdag more dou voor dag daar wees ,Dan kamp ons tot die Maandag soo bespreek vir my in staanplek of moet ek self bespreek stuur vir my asb die inligting dan kan ons saam die toys tou wys maak :woo: :woo: :woo:
Andre laat ons net eers bevestiging kry van Tinus en die Toy ouens voor ons begin bespreek :thumbup:

Re: Trip 3 Karee Krans 29 April - 2 May 2016

Posted: 31 Mar 2016 17:25
by andredurand
As jy bespreek sal ek een vat met krag :thumbup:

Re: Trip 3 Karee Krans 29 April - 2 May 2016

Posted: 05 Apr 2016 20:46
by ama-glug-glug
Dit sal lekker weesom saam te gaan,maar sal dit ongelukkig nie kan maak nie.Gaan vir die eerste keer Bots toe :blonde: QQQ
Kan nie meer wag nie. :woo:

Re: Trip 3 changed to Patrol vs Cruisers 20-22 May 2016

Posted: 07 Apr 2016 07:39
by offroadbiker
Ok die naweek is geskuif om die Toy manne te akomodeer.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 146#p72146

Re: Trip 3 changed to Patrol vs Cruisers 20-22 May 2016

Posted: 07 Apr 2016 09:39
by SJC
Gaan dit nog by karee krans wees of by moegatle ? :think:

Re: Trip 3 changed to Patrol vs Cruisers 20-22 May 2016

Posted: 07 Apr 2016 11:03
by offroadbiker
Moegatle