Page 3 of 3

Re: At Last

Posted: 21 Oct 2009 20:09
by Gerrit Loubser
Dis reg so, Koos. Laat weet wanneer jy beplan om te kom en dan kry ek die CD gereed. Hierdie naweek is moeilik, want ons gaan kuier by my skoonouers in Ballito, maar daarna kan ons 'n plan maak.

Groete

Re: At Last

Posted: 22 Oct 2009 07:24
by Herrie
Niekie, PM my jou adress dan maak ek 'n plan.