Page 3 of 8

Re: My Patrol - Pics

Posted: 29 Nov 2009 22:24
by Fred79
Hi Pieter

Ja nee, dit is baie geld wat 'n man aan so voertuig spandeer en dan kry jy niks ekstra die dag as jy hom wil verkoop nie. Ek het op my computer 'n excel spreadsheet wat ek gereeld update en dan hou ek ook al my papier werk in 'n lêer en ja dit lyk maar woes.

Ek wil so graag vir my die LWB Patrol koop, maar ek gaan soveel geld verloor op my ou wa. Jy sal dit nie glo nie maar my Patrol se waarde het in twee jaar geval van £6000 na £2500 toe. Ek het al meer spandeer op hom as wat ek vir hom betaal het.

Ek het al gedink om my Patrol SA toe te ship en hom daar probeer te verkoop? Sal maar die somme moet maak.

Lekker om met julle manne daar by die huis te gesels.

Groete

Fred

Re: My Patrol - Pics

Posted: 30 Nov 2009 18:17
by Tjaart
Hallo Fred

Dink jy dis die moeite werd om die Buksie dan te verkoop? Of is jou belastings baie duur om sulke voertuie aan te hou? :think: . Dis 'n goeie idee as jy dit kan bekostig, want mens kry nooit jou geld vir extras nie. Dan hou jy die grootte vir 'n familie kar... :thumbup: . En jou buksie vir die BOS!!! Ek sien daar is nogal baie ouens in Duitsland wat lekker te kere gaan met die allrad antrieb und geleandewagens!!! :clap:

Re: My Patrol - Pics

Posted: 30 Nov 2009 18:24
by Tjaart
Hier is nog fotos van The Brave met sy nuwe skoene!!

Ek moet se, die 33" ry lekker en voel stewiger, seker omdat die mags se offset bietjie meer is as die standaard rims s'n.

Re: My Patrol - Pics

Posted: 30 Nov 2009 21:41
by Ross
Tjaart wrote:Hier is nog fotos van The Brave met sy nuwe skoene!!

Ek moet se, die 33" ry lekker en voel stewiger, seker omdat die mags se offset bietjie meer is as die standaard rims s'n.

The new takkies look Sweeeeet! :thumbup: :thumbup:

Can`t quite see from the pics....what brand of tyre di you go with?

Patrols should have come std with 33`s...anything smaller just looks silly :think:

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Dec 2009 06:10
by JohnBoyZA
33`s...anything smaller just looks silly
Ag, thanx Ross :biggrin:
But I agree :thumbup:

Ross in action:

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Dec 2009 06:43
by Tjaart
Very true Ross!!

I got hold of Bridgestone Deuler MT/R for a very good price, and couldn't let it go by.!! I agree, the 33" tires do make a huge difference!! especially off road!! and in MUD!!!

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Dec 2009 08:52
by Sias
Ek was die naweek bietjie by Rebellie - het nie die hele baan gery nie want my ghoens is nie groot genoeg nie, hoewel ek dink die Patrol dit maklik sou gemaak het...

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Dec 2009 10:01
by Tjaart
Baie Sias

Daai Patrol lyk baie mooi. Waar is Rebellie? Dit lyk lekker daar in die berge!! :clap:

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Dec 2009 11:17
by Sias
Tjaart
Rebellie lê so 10-15km buite Clarens op pad na Golden Gate.
www.rebellie.co.za
Ek was baie beïndruk - die chalets is skoon en netjies en het alles wat nodig is, plus 'n jacuzzi!
Daar is twee roetes - die Berg roete is 8km lank en 'n 3-4 moeilikheidsgraad. Die Kloof roete is 17km lank en 'n 4-5 moeilikheidsgraad en as dit nat is, 'n 5. Dis op hom wat ons gaan rondspeel het.
Wat ek volgende keer gaan doen is om vroeg die oggend weg te spring en teen die berg op te ry, ontbyt daar te maak terwyl die son oor die valleie opkom en dan afry en die Kloof roete doen.

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Dec 2009 14:13
by Ross
JohnBoyZA wrote:
33`s...anything smaller just looks silly
Ag, thanx Ross :biggrin:
But I agree :thumbup:

Ross in action:
Hi John....no offence intended :redface:

Anyway, didn`t you say it took your SWAMBO over two months to notice your new snorkel :think: .......maybe you can sneek a set of 33`s past her as well?? :biggrin: :biggrin: