Page 3 of 3

Re: Wanted: 4.5 GRX / GL

Posted: 14 Jan 2016 10:13
by Michael
Petri,

I I had to choose I would also look at the last two options. I am a manual fan so would always take a manual before AT and that is just because of personal preference. I like being more in control of what is happening and its a tad lighter on fuel as well.

The 3.0 is a good choice as this one will already have the new common rail injection system, but JoshJ will be able to give more info on this. Like Cedric said the major issues on the 3.0 has been fixed on the later models.
If you want fuel economy the 3.0 will be the best of any Patrol available

Re: Wanted: 4.5 GRX / GL

Posted: 14 Jan 2016 18:46
by Tinus lotz
Petri.....
4.8 gl is mooi ek het abri sin saam gery op duine trip in noord kaap van die duine het ek beter gedoen van die duine het hy beter gedoen . Jy moenie die auto ry nie jy gaan dit like en dan gaan jy een koop....
30l crd josh is in pretoria met syne as jy agtermiddig hier rond ry dan kan jy somme die auto ook vir n spin vat :mytwocents:

Re: Wanted: 4.5 GRX / GL

Posted: 15 Jan 2016 07:38
by JoshJ
Petri, die keuse is joune op die einde van die dag. Enige een is steeds beter as Toyota. Jy moet egter die voertuig brandstof en dienste betaal. So jy moet koop wat jy voel vir jou gaan werk. Ek stel ook voor dat jy al 2 gaan ry. Maak net seker dat jy n 3.0 CRD ( commonrail electronic direct injection) toets. Ek het n post al op gesit om die manne te help om die oue en die nuwe een te kan onder skei. Soek net onder my posts of ZD30. Ek is volgende week weer in pta as jy n draai met my lorrie wil ry. Dan kan jy dalk sommer n 4.2D en n 4.8auto ook ry. Erens gaan jy iets moet inboet. So jy moet besluit waarvoor jy die kar wil gebruik en kyk watse een die mooiste daar inpas. Sterkte. Dis glad nie so maklik nie. Ek is egter baie happy met my kar as n alrounder.