Page 3 of 3
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 04 Jan 2016 12:35
by Herrie
Ek is bly dat julle daar gery het!

Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 04 Jan 2016 15:07
by David
Mooi so Peter - maar waar is die foto's van die rooi lorrie? (Het ons so sleg afgeneem

)
Hier is 'n paar screen prints van my dashcam

- Amper bo ...
- berg.jpg (272.47 KiB) Viewed 2493 times

- Tight fit - The space between the trees are just about as wide as a Patrol
- Boom.jpg (266.04 KiB) Viewed 2493 times

- Bietjie aksie toe ons klaar gery het. Renault wat uitbrand. Boer van die plaas het 'n groot poeier blusser sonder sukses leeg gespuit
- aksie.jpg (212.12 KiB) Viewed 2493 times
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 04 Jan 2016 18:55
by Peter Connan
Jou fotos was glad nie sleg nie, om die waarheid te se die een van Alex wat so lekker flex is joune. Ek moet my signature daar afhaal ne?
Ek het net nie indrukwekkend genoeg bestuur nie.
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 05 Jan 2016 05:56
by Alex Roux
Ek is eers 10 Jan terug. Het hele paar fotos van die rooi lorrie wat ek sal by sit
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 05 Jan 2016 07:31
by David
Nee wat Peter jy kan maar jou signature los - Dit was jou toerusting - ons was net die remote
My Garmin dashcam het ongelukkig oor die beste dele ge-record en ons het 'n paar goeie dele gemis (Standaard kaart was bietjie klein. Ek het die 4Gb kaart nou vervang met 'n 32Gb wat baie beter werk). Moet sĂȘ dis nogal lekker om na die tyd te kan gaan kyk wat jy aangevang het.
Alex - jy hou teveel vakansie - ons wag vir daai foto's!

Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 05 Jan 2016 14:05
by SCUBA Patrol
OK Peter so dit was jy wat ek die 23ste op die N2 in gejaag het, gelukkig met die vrou se cooper, soos in "The Italian Job". so jammer ek kon nie die 26ste maak nie, was 'n Familie dag in Riebeek Kasteel gewees.
Hier is die rooi wa op die N2 in Kaapstad toe!
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 05 Jan 2016 19:27
by Peter Connan
Jammer ek het nie geweet dis jy nie!
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 06 Jan 2016 05:19
by Michael
Mooi fotos, lyk of julle pret gehad het

Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 10 Jan 2016 11:28
by Alex Roux
David wrote:Mooi so Peter - maar waar is die foto's van die rooi lorrie? (Het ons so sleg afgeneem

)
Uiteindelijk terug in GP country met sy slaggate en vullis.
Hier is 'n paar fotos van die rooi lorrie wat ek geneem het.
Peter het nie genoem nie, maar het die clearance van sy voorste diff getoets, en homself weer af gehelp, met die high-lift en 'n paar stompe.
Die trail self is oor die algemeen redelik rustig, hoewel die klippe bietjie onder jou wiele kan rol. Die kaart was ook bietjie onduidelijk.
Die uitsig is egter iets besonders en maak dit die moeite werd (buiten die geselskap natuurlik).

- IMG_2161.JPG (290.1 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2170.jpg (271.54 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2172.JPG (252 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2182.JPG (205.92 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2188.JPG (177.08 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2195.JPG (215.07 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2198.JPG (324.74 KiB) Viewed 2398 times

- IMG_2206.JPG (161.06 KiB) Viewed 2398 times