Page 3 of 4
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 03 Jan 2016 17:32
by offroadbiker
andredurand wrote:Miskien bring ek ook n vriend saam jy ry nou nie n Nissan nie hoop nie dit is n probleem nie .Hoelaat vrydag
Geen probleem ons is mos vriendelike mensies....
Ek kamp so 13km van Berakah by Weltevreden ons moet14h00 uit wees so sal so 14h30 da wees.
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 03 Jan 2016 17:34
by offroadbiker
Michael wrote:Kerels, ek gaan dit nie kan maak nie so julle kan maar my naam af haal van die miskien lysie af
Volgende keer

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 06 Jan 2016 18:24
by andredurand
Ek kan dit ook nie maak nie het sake wat ek Saterdag moet doen

is jammer . Hoop julle genietdit
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 06 Jan 2016 23:22
by offroadbiker
[quote="offroadbiker"]So the first Patrol outing for 2016
Will be camping and doing some 4x4 at Berakha for the weekend.
Friday - Arrival - set up camp and kuier
Saturday - 4x4 - at a nice leisurely pace and continue the kuier
Sunday - lekker brunch and head on home
Lysie
1. Dirk - ORB -
confirmed and booked -
Friday
2. Oelie -
confirmed and booked -
Friday
3. Boegeyman -
confirmed and booked -
Friday
4. Pieter B -
confirmed and booked - Saturday
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 07 Jan 2016 13:27
by davidvdm
I'm on my home to Parys on Friday to go pack up the house for our great move to Carletonville. Not sure how my things are working out, but I think I may just be able to drop in and say hello on my way through.
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 10 Jan 2016 16:52
by Pieter B
Hier is 'n paar foto's van die naweek. Weereens dankie aan Dirk, Alex en Christo vir die goeie geselskap.
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 10 Jan 2016 17:16
by bogeyman
Dankie Dirk , Pieter en Alex. Die naweek was gaaf. Dit bly vir my een van die beste roetes met net genoeg lekker hindernisse.
Geen insidente nie en die 4 van ons wat gery het het dit amper te maklik gehad.
Nice prentjies , Dankie Pieter. Nou kan die wat uitgemis se monde bietjie water.
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 11 Jan 2016 08:13
by Herrie
Dankie vir dir fotos en ek is bly dat julle dit geniet het!

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 11 Jan 2016 08:30
by davidvdm
Lyk my nie die reen het julle te veel gepla nie.
Bly julle het lekker gespeel, eks sommer jaloers...
Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016
Posted: 13 Jan 2016 07:23
by offroadbiker
Dankie aan almal wat kom saam ry het, ek reken die eerste trip was n groot sukses en almal het dit geniet
Nou gaan ons groot vir die 2de een - Swaziland
