Page 3 of 4
Re: Hallo and thank you
Posted: 06 Jan 2016 08:48
by Lean
Thanks very much.
Ek is soos n klein seintjie. Wil sommer in die kar slaap.
Al Marakele en Pilansberg toe gewees..... maar sjoe hy like die petrol baie. Veral as mens in die park ry
En ek dog die Sani was dors
Re: Hallo and thank you
Posted: 07 Jan 2016 08:38
by Herrie
Ek werk hierdie naweek in Pilanesberg NR met my Safari en slaap agtier in hom haar ek die dak oplig sodat ek daarin kan loop!

Re: Hallo and thank you
Posted: 08 Jan 2016 09:10
by Lean
Daai lyk soos n oulike setup....ha ha
Watse lekker werk het jy dat jy daar in Pilansberg NR kan gaan werk?
Re: Hallo and thank you
Posted: 25 Jan 2016 11:51
by Lean
So ek het die naweek die eerste keer kans gehad om bietjie te gaan speel.
Ons het naby Harties gaan kamp en het oppad terug by Hennops Eco trails ingegaan.
WOW.... ek verstaan nou hoekom die manne so aangaan oor die Patrol se capability. Dis net eenvoudig te maklik....
EK was ongelooflik impressed. Ek het presies diesefde plekke met my ou Sani gery - maar met moeite. Die patrol kruip net eenvoudig oor en deur alles. En dit met pap coils. Ek kry later die week my nuwes.
Nou nog net plan maak met die brandstof verbruik.... Het gelees van die PCV valve, sal bietjie gaan loer en kyk of dit n verskil maak. Gaan ook maar oe toeknyp en dat Graeme vir my n snorkel posit. Verstaan dit help ook bietjie?
Groete
Re: Hallo and thank you
Posted: 25 Jan 2016 12:11
by Michael
Hi Lean
Ja die Patrol's is baie capable en jy gaan nie sommer sukkel met enige obsticles nie.
Wat is jou brandstof verbruik op die oomblik?
Die snorkel gaan jou nie regtig help met brandstof verbruik nie.....miskien n knertsie omdt jy koue lug in die engine gaan in kry, maar dink nie jy gaan die verskil sommer agterkom nie
Re: Hallo and thank you
Posted: 25 Jan 2016 12:16
by Lean
Hi Michael,
Ek is op soek na so bietjie meer as n knertsie....
Ek kry gemiddeld so 4.5km per liter.
Ek het ook die kar gekoop met n baie ou chip in wat Woensdag uitgehaal gaan word. Weet nie of dit dinge beter of slegter gaan maak nie?
Re: Hallo and thank you
Posted: 25 Jan 2016 13:34
by ricster
quote ....Ek kry gemiddeld so 4.5km per liter
If you look on the side of the driver and passenger door it says 4500...... that means 4.5Km/L as standard....... hahaha.... Just kidding.
I am not a petrol guru by any means but If i'm correct in what I've heard over the years 4.5Km/l is pretty average. A PCV clean etc will definitively help but don't expect miracles. Driving style will also have a big influence on consumption. These beasts were never designed with fuel economy in mind..... just a brilliant rugged go anywhere with no bullshhhhhhhh .....hahaha...... ( those horses need feeding )
Graham will also do his magic on the motor, but also can only do so much..... Graham is a petrol guru !!!
Re: Hallo and thank you
Posted: 25 Jan 2016 17:21
by Peter Connan
I am afraid Cedric is right.
A 4.5 gives about 4.5 average if you do a fair percentage of town driving or towing.
Can't expect an elephant to survive on a racehorse's diet.
Re: Hallo and thank you
Posted: 26 Jan 2016 09:42
by Lean
lol....love the way you guys put it.
I love my elephant....would not mind if he got to 5.5 km per l though.
Getting serviced tomorrow, so secretly hoping things will improve a bit.
I will have to fit another tank

Re: Hallo and thank you
Posted: 26 Jan 2016 12:02
by Herrie
Maak net seker dat hulle jou PCV valve sal toets - as hy skoon gemaak word of vervang word sal jy beter brandstof verbruik kry!
