Re: 4.2D vs. 3.0D
Posted: 14 Nov 2015 07:40
Hulle is maar dors ja, soos jou pa gese het, die brandstofverbruik staan op die agterdeur geskrywe.
Maar daai 4.2 het amper al die voordele van 'n groot diesel, met net een nadeel.
Maar daai 4.2 het amper al die voordele van 'n groot diesel, met net een nadeel.