Page 3 of 3

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 12:34
by Tracer
Andre ons gaan gewoonlik agter in by die garage daar waar al die bikes bymekaar kom. is dit reg

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 12:58
by Stefaansie
Dis waar die Hotel is:

26°11'05.72" S 28°20'52.13" E

En die sand pit:

26°10'48.50" S 28°21'16.69" E

Daar is vreeslik baie ingange na die plek toe.

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 12:59
by Stefaansie
Ek's ook maklik - trek sommer self my klere uit :surprised: :rolling:

Ongelukkig oppad "Bela Bela" to v middag maar volgende keer :thumbup:[/quote]

Hehehe,

Geniet die trippie, veilig wees.

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 13:04
by Tracer
Ja by die hotel is waar ons altyd in gaan, hoelaat wil jy gan my baas is baie nice het my af geboek toe hy hoor ons ry patrols, hy se n mens sukkel nie met manne wat kan nie. :lol:

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 13:10
by Stefaansie
Nice baas!!

ons kan so 3uur daar by die hotel bymekaar kom. Aan die agterkant by die kroeg.

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 13:15
by Tracer
Ok dis reg sien dan

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 18:56
by Peter Connan
Dankie Andre en Henk, lekker gespeel vanmiddag.

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 09 Oct 2015 20:12
by Tinus lotz
Waars die prentjies? :wink:

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 12 Oct 2015 07:49
by Stefaansie
Peter Connan wrote:Dankie Andre en Henk, lekker gespeel vanmiddag.
Dit was n plesier Piet,

Wat dink jy van die plek? n Ou kan nog heelwat rondry daar, en jouself besig hou vir n paar ure of so.

Re: Benoni Dunes Anyone?

Posted: 12 Oct 2015 07:51
by Stefaansie
Tinus lotz wrote:Waars die prentjies? :wink:
Thinus,

Dit was maar net n "recce", volgende keer kom jy saam en neem jou eie kiekies... :rolling: